Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461106102383,"title":"Hart van Ink","handle":"hart-van-ink","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDis buite donker en dynserig van die reen en die vreemdeling is skaars meer as 'n skaduwee. Meggie kan net sy bleek gesig uitmaak. Wie is hierdie vreemdeling en hoekom besluit Meggie se pa hulle moet vlug na die man hom waarsku dat 'n meedoenlose skurk op sy spoor is? Hoekom is die skurk juis agter 'n geheimsinnige boek aan? Meggie kry die antwoorde in die boek en in 'n ou Noord-Italiaanse bergdorpie, waar die denkbeeldige skielik waar word. Hierdie fantasieverhaal is die eerste in 'n trilogie.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-19T11:37:41+02:00","created_at":"2020-05-19T11:38:43+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["13+","Afrikaans","Fiksie","Kinders"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607824973935,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cornelia Funke","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hart van Ink","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":578,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780981407586","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HartvanInk.jpg?v=1589881125"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HartvanInk.jpg?v=1589881125","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218538582127,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.65,"height":400,"width":260,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HartvanInk.jpg?v=1589881125"},"aspect_ratio":0.65,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/HartvanInk.jpg?v=1589881125","width":260}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDis buite donker en dynserig van die reen en die vreemdeling is skaars meer as 'n skaduwee. Meggie kan net sy bleek gesig uitmaak. Wie is hierdie vreemdeling en hoekom besluit Meggie se pa hulle moet vlug na die man hom waarsku dat 'n meedoenlose skurk op sy spoor is? Hoekom is die skurk juis agter 'n geheimsinnige boek aan? Meggie kry die antwoorde in die boek en in 'n ou Noord-Italiaanse bergdorpie, waar die denkbeeldige skielik waar word. Hierdie fantasieverhaal is die eerste in 'n trilogie.\u003c\/span\u003e"}

Hart van Ink

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cornelia Funke

Dis buite donker en dynserig van die reen en die vreemdeling is skaars meer as 'n skaduwee. Meggie kan net sy bleek gesig uitmaak. Wie is hierdie vreemdeling en hoekom besluit Meggie se pa hulle moet vlug na die man hom waarsku dat 'n meedoenlose skurk op sy spoor is? Hoekom is die skurk juis agter 'n geheimsinnige boek aan? Meggie kry die antwoorde in die boek en in 'n ou Noord-Italiaanse bergdorpie, waar die denkbeeldige skielik waar word. Hierdie fantasieverhaal is die eerste in 'n trilogie.

Related Products