Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2192688611439,"title":"Hoeveel Slapies?","handle":"hoeveel-slapies","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie boekies met helder, oulike illustrasies, vertel elkeen 'n verhaaltjie wat op jong diertjie-karakters gebaseer is. Elke dierekaraktertjie in die boekie het 'n grootword-uitdaging wat deurgemaak moet word. Die karaktertjies oorkom grootword-vrese, leer om dapper te wees en leer ook allerlei lewenslessies oor verskeie temas soos vriendskap en familiewaardes tydens hul uitdagings. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie temas in elke boekie is universeel van aard en ouers, sowel as kinders, sal maklik daarmee kan identifiseer. Hierdie boekies sal 'n lekker, leersame ervaring vir jong lesertjies verseker en is definitief 'n aanwins vir die kinders se boekrak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-06T09:07:35+02:00","created_at":"2019-04-06T09:07:35+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20543279431791,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Amber Stewart","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoeveel Slapies?","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":160,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432304942"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Hoeveel_slapies.jpg?v=1554534677"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Hoeveel_slapies.jpg?v=1554534677","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1948222586991,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.998,"height":400,"width":399,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Hoeveel_slapies.jpg?v=1569309889"},"aspect_ratio":0.998,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Hoeveel_slapies.jpg?v=1569309889","width":399}],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie boekies met helder, oulike illustrasies, vertel elkeen 'n verhaaltjie wat op jong diertjie-karakters gebaseer is. Elke dierekaraktertjie in die boekie het 'n grootword-uitdaging wat deurgemaak moet word. Die karaktertjies oorkom grootword-vrese, leer om dapper te wees en leer ook allerlei lewenslessies oor verskeie temas soos vriendskap en familiewaardes tydens hul uitdagings. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie temas in elke boekie is universeel van aard en ouers, sowel as kinders, sal maklik daarmee kan identifiseer. Hierdie boekies sal 'n lekker, leersame ervaring vir jong lesertjies verseker en is definitief 'n aanwins vir die kinders se boekrak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Hoeveel Slapies?

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Amber Stewart

Hierdie boekies met helder, oulike illustrasies, vertel elkeen 'n verhaaltjie wat op jong diertjie-karakters gebaseer is. Elke dierekaraktertjie in die boekie het 'n grootword-uitdaging wat deurgemaak moet word. Die karaktertjies oorkom grootword-vrese, leer om dapper te wees en leer ook allerlei lewenslessies oor verskeie temas soos vriendskap en familiewaardes tydens hul uitdagings.

Die temas in elke boekie is universeel van aard en ouers, sowel as kinders, sal maklik daarmee kan identifiseer. Hierdie boekies sal 'n lekker, leersame ervaring vir jong lesertjies verseker en is definitief 'n aanwins vir die kinders se boekrak.

Related Products