Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669014749295,"title":"Hoezit: Die Wonderwêreld van Perde en Ponies","handle":"hoezit-14-wonderwereld-van-perde-en-ponies","description":"\u003cp\u003eWat is die verskil tussen ’n perd en ’n ponie? Watter soort perd kan meer as ’n klein motor weeg? Waarvoor word verskillende soorte perde regoor die wêreld gebruik? Hoe moet jy jou perd of ponie versorg? Ontdek die wonderlike wêreld van perde en ponies met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van perde en ponies kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry!\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:31+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:31+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643008111,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Hoezit: Die Wonderwêreld van Perde en Ponies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799383652","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_Perde_en_Ponies.jpg?v=1538811302"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_Perde_en_Ponies.jpg?v=1538811302","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082709344367,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.748,"height":1200,"width":897,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_Perde_en_Ponies.jpg?v=1538811302"},"aspect_ratio":0.748,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_Perde_en_Ponies.jpg?v=1538811302","width":897}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eWat is die verskil tussen ’n perd en ’n ponie? Watter soort perd kan meer as ’n klein motor weeg? Waarvoor word verskillende soorte perde regoor die wêreld gebruik? Hoe moet jy jou perd of ponie versorg? Ontdek die wonderlike wêreld van perde en ponies met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van perde en ponies kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry!\u003c\/p\u003e"}

Hoezit: Die Wonderwêreld van Perde en Ponies

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs & Fanie Viljoen

Wat is die verskil tussen ’n perd en ’n ponie? Watter soort perd kan meer as ’n klein motor weeg? Waarvoor word verskillende soorte perde regoor die wêreld gebruik? Hoe moet jy jou perd of ponie versorg? Ontdek die wonderlike wêreld van perde en ponies met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite!

Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van perde en ponies kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry!