Spend over R500 to qualify for free delivery!
{"id":3970212954223,"title":"Hoezit 18: Die wonderwereld van Voertuie","handle":"hoezit-18-voertuie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVan monsterbakkies tot maglev-treine - laat wiel met hierdie fantastiese boek oor voertuie!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie het die wiel uitgevind?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe vinnig is die vinnigste trein op aarde?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWaarvoor word reuse-monsterbakkies gebruik?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe gaan die motors van die toekoms lyk?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die adrenalienbelaaide wêreld van voertuie met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende wêreld van vervoer kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek hoe 'n binnebrandenjin werk, vind meer uit oor die asemrowende werksverrigting van Formule 1-motors en verstom jou aan 'n paar van die vreemdste voertuie wat ooit gebou is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-05T14:00:57+02:00","created_at":"2019-09-05T14:00:57+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29543410761839,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit 18: Die wonderwereld van Voertuie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799379198"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_wonderwereld_van_Voertuie.jpg?v=1567684903"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_wonderwereld_van_Voertuie.jpg?v=1567684903","options":["Title"],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVan monsterbakkies tot maglev-treine - laat wiel met hierdie fantastiese boek oor voertuie!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie het die wiel uitgevind?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe vinnig is die vinnigste trein op aarde?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWaarvoor word reuse-monsterbakkies gebruik?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe gaan die motors van die toekoms lyk?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die adrenalienbelaaide wêreld van voertuie met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende wêreld van vervoer kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek hoe 'n binnebrandenjin werk, vind meer uit oor die asemrowende werksverrigting van Formule 1-motors en verstom jou aan 'n paar van die vreemdste voertuie wat ooit gebou is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/p\u003e"}

Hoezit 18: Die wonderwereld van Voertuie

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs & Fanie Viljoen

Van monsterbakkies tot maglev-treine - laat wiel met hierdie fantastiese boek oor voertuie!

Wie het die wiel uitgevind?

Hoe vinnig is die vinnigste trein op aarde?

Waarvoor word reuse-monsterbakkies gebruik?

Hoe gaan die motors van die toekoms lyk?

Ontdek die adrenalienbelaaide wêreld van voertuie met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende wêreld van vervoer kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou!

Ontdek hoe 'n binnebrandenjin werk, vind meer uit oor die asemrowende werksverrigting van Formule 1-motors en verstom jou aan 'n paar van die vreemdste voertuie wat ooit gebou is!

Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.

Related Products