Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461195329647,"title":"Insektopedie: Die geheime Wereld van Suider-Afrikaanse Insekte","handle":"insektopedie-die-geheime-wereld-van-suider-afrikaanse-insekte","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cem\u003eInsektopedie  \u003c\/em\u003elê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eDie boek sluit af met ’n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, ’n uitgebreide ID-seksie en ’n paar honderd nuwe foto’s.\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-05-19T13:47:12+02:00","created_at":"2020-05-19T13:48:33+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Skool Hulpmiddels"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608307646575,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Erik Holm","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Insektopedie: Die geheime Wereld van Suider-Afrikaanse Insekte","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":555,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781775842248","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Insektopedie.jpg?v=1589888914"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Insektopedie.jpg?v=1589888914","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219082989679,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.823,"height":486,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Insektopedie.jpg?v=1589888914"},"aspect_ratio":0.823,"height":486,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Insektopedie.jpg?v=1589888914","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cem\u003eInsektopedie  \u003c\/em\u003elê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eDie boek sluit af met ’n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, ’n uitgebreide ID-seksie en ’n paar honderd nuwe foto’s.\u003c\/div\u003e"}

Insektopedie: Die geheime Wereld van Suider-Afrikaanse Insekte

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Erik Holm

Insektopedie  lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. 
 
’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. 
 
Die boek sluit af met ’n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, ’n uitgebreide ID-seksie en ’n paar honderd nuwe foto’s.

Related Products