Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461225934959,"title":"Pharos Junior Tweetalige Skoolwoordeboek \/ Bilingual School Dictionary","handle":"junior-tweetalige-skoolwoordeboek-bilingual-school-dictionary","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie Pharos Junior tweetalige skoolwoordeboek fokus op leerders van graad 4–7 en het 'n paar nuwe, unieke kenmerke. Die woordeboek bevat sowat 5000 trefwoorde en is geskik vir Afrikaans en Engels huistaal of addisionele taal. Van die kenmerke wat die gebruiker kan verwag, is:\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Voorbeeldsinne; sinonieme en antonieme; homonieme en homofone; frases; idiome en spreekwoorde\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Woordverdeling en klem; woordsoorte volledig uitgeskryf\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Attributiewe vorm, trappe van vergelyking, meervoud, verkleiningsvorm, deeltjiewerkwoorde, verlede tyd\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Inligtingskassies met verdere inligting oor grammatika, spelling en taalgebruik\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Afleidings van basiswoorde met hul vertalings\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eUnieke kenmerke van die woordeboek is die byvoeging van woordsoorte se onderafdelings; intensiewe vorme; homofone en woorde wat dikwels verwar word by die betrokke inskrywing, plus die vertalings; en by diername, die versamelnaam, manlik en vroulik, woord vir die kleintjies en die dier se geluid.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T14:48:23+02:00","created_at":"2020-05-19T14:49:30+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Skool Hulpmiddels"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608483807343,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Pharos","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Pharos Junior Tweetalige Skoolwoordeboek \/ Bilingual School Dictionary","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":649,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781868902064","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/JuniorTweetaligeSkoolwoordeboek.jpg?v=1589892571"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/JuniorTweetaligeSkoolwoordeboek.jpg?v=1589892571","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219252301935,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/JuniorTweetaligeSkoolwoordeboek.jpg?v=1589892571"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/JuniorTweetaligeSkoolwoordeboek.jpg?v=1589892571","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie Pharos Junior tweetalige skoolwoordeboek fokus op leerders van graad 4–7 en het 'n paar nuwe, unieke kenmerke. Die woordeboek bevat sowat 5000 trefwoorde en is geskik vir Afrikaans en Engels huistaal of addisionele taal. Van die kenmerke wat die gebruiker kan verwag, is:\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Voorbeeldsinne; sinonieme en antonieme; homonieme en homofone; frases; idiome en spreekwoorde\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Woordverdeling en klem; woordsoorte volledig uitgeskryf\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Attributiewe vorm, trappe van vergelyking, meervoud, verkleiningsvorm, deeltjiewerkwoorde, verlede tyd\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Inligtingskassies met verdere inligting oor grammatika, spelling en taalgebruik\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- Afleidings van basiswoorde met hul vertalings\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eUnieke kenmerke van die woordeboek is die byvoeging van woordsoorte se onderafdelings; intensiewe vorme; homofone en woorde wat dikwels verwar word by die betrokke inskrywing, plus die vertalings; en by diername, die versamelnaam, manlik en vroulik, woord vir die kleintjies en die dier se geluid.\u003c\/p\u003e"}

Pharos Junior Tweetalige Skoolwoordeboek / Bilingual School Dictionary

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Pharos

Die Pharos Junior tweetalige skoolwoordeboek fokus op leerders van graad 4–7 en het 'n paar nuwe, unieke kenmerke. Die woordeboek bevat sowat 5000 trefwoorde en is geskik vir Afrikaans en Engels huistaal of addisionele taal. Van die kenmerke wat die gebruiker kan verwag, is:

 

- Voorbeeldsinne; sinonieme en antonieme; homonieme en homofone; frases; idiome en spreekwoorde

- Woordverdeling en klem; woordsoorte volledig uitgeskryf

- Attributiewe vorm, trappe van vergelyking, meervoud, verkleiningsvorm, deeltjiewerkwoorde, verlede tyd

- Inligtingskassies met verdere inligting oor grammatika, spelling en taalgebruik

- Afleidings van basiswoorde met hul vertalings

Unieke kenmerke van die woordeboek is die byvoeging van woordsoorte se onderafdelings; intensiewe vorme; homofone en woorde wat dikwels verwar word by die betrokke inskrywing, plus die vertalings; en by diername, die versamelnaam, manlik en vroulik, woord vir die kleintjies en die dier se geluid.