Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4454462095471,"title":"David Walliams: Karre en Kroeks","handle":"karre-en-kroeks","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eJy kry allerhande soorte pa’s. Daar is vettes en maeres, langes en kortes. Daar is lawwe pa’s en ernstige pa’s, pa’s wat bulder en pa’s wat sag praat.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is natuurlik goeie pa’s.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn daar is slegte pa’s …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eFrank se pa was ’n kampioen-stampkarrenjaer, die koning van die renbaan. Gilbert die Grote! Maar ná ’n aaklige ongeluk noem mense hierdie topjaer ’n flopjaer. Nou is Frank en Gilbert platsak – en in ’n wrede boewebaas en sy trawante se kloue. En wanneer Gilbert in die tronk gegooi word, kan net Frank hom red … David Walliams se tiende roman is ’n doller-as-kopaf-rit saam met ’n pa en seun op ’n opwindende avontuur om die bose meneer Groot op sy plek te sit!\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-13T09:33:50+02:00","created_at":"2020-05-13T09:33:50+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Latest"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31571856097391,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"David Walliams","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"David Walliams: Karre en Kroeks","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":413,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485310105"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/KarreenKroeks.jpg?v=1589355297"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/KarreenKroeks.jpg?v=1589355297","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6186526310511,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.639,"height":2347,"width":1500,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/KarreenKroeks.jpg?v=1589355297"},"aspect_ratio":0.639,"height":2347,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/KarreenKroeks.jpg?v=1589355297","width":1500}],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eJy kry allerhande soorte pa’s. Daar is vettes en maeres, langes en kortes. Daar is lawwe pa’s en ernstige pa’s, pa’s wat bulder en pa’s wat sag praat.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is natuurlik goeie pa’s.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn daar is slegte pa’s …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eFrank se pa was ’n kampioen-stampkarrenjaer, die koning van die renbaan. Gilbert die Grote! Maar ná ’n aaklige ongeluk noem mense hierdie topjaer ’n flopjaer. Nou is Frank en Gilbert platsak – en in ’n wrede boewebaas en sy trawante se kloue. En wanneer Gilbert in die tronk gegooi word, kan net Frank hom red … David Walliams se tiende roman is ’n doller-as-kopaf-rit saam met ’n pa en seun op ’n opwindende avontuur om die bose meneer Groot op sy plek te sit!\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e"}

David Walliams: Karre en Kroeks

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: David Walliams

Jy kry allerhande soorte pa’s. Daar is vettes en maeres, langes en kortes. Daar is lawwe pa’s en ernstige pa’s, pa’s wat bulder en pa’s wat sag praat.

Daar is natuurlik goeie pa’s.

En daar is slegte pa’s …

Frank se pa was ’n kampioen-stampkarrenjaer, die koning van die renbaan. Gilbert die Grote! Maar ná ’n aaklige ongeluk noem mense hierdie topjaer ’n flopjaer. Nou is Frank en Gilbert platsak – en in ’n wrede boewebaas en sy trawante se kloue. En wanneer Gilbert in die tronk gegooi word, kan net Frank hom red … David Walliams se tiende roman is ’n doller-as-kopaf-rit saam met ’n pa en seun op ’n opwindende avontuur om die bose meneer Groot op sy plek te sit!


Related Products