Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":8655050080428,"title":"Klein Beertjie: God se wonderlike wêreld","handle":"klein-beertjie-god-se-wonderlike-wereld","description":"\u003cp\u003eKlein Beertjie dink die see is wonderlik! Mamma Beer herinner hom daaraan dat die Skepper van die see selfs nog wonderliker is terwyl sy vir hom die storie vertel van Jesus wat op die water loop.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie en God se wonderlike wêreld\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003evertel die wonderlike verhaal van Jesus wat op die water van die See van Galilea loop (in Mark. 6:45-54). Dit help 3- tot 6-jariges om te dink aan al die wonderlike dinge wat God gemaak het en al die wonderlike dinge wat Jesus gedoen het. Dit leer jong lesers dat God ons lof en vertroue waardig is.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eVertel die verhaal van Jesus wat op die water van die See van Galilea loop (Mark. 6:45-54).\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eHelp 3- tot 6-jariges om te dink aan al die wonderlike dinge wat God gedoen het.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e24 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Is Amazed by God.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","published_at":"2026-07-09T10:49:52+02:00","created_at":"2026-07-09T10:49:52+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Christelik","Kinders","Latest","Nie-fiksie","Non-Fiction","Onder 6"],"price":3500,"price_min":3500,"price_max":3500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46745973391532,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Bob Hartman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Klein Beertjie: God se wonderlike wêreld","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":3500,"weight":750,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780638010817","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Godsewonderlikewereld.webp?v=1783587017"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Godsewonderlikewereld.webp?v=1783587017","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33874762268844,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":900,"width":900,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Godsewonderlikewereld.webp?v=1783587017"},"aspect_ratio":1.0,"height":900,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Godsewonderlikewereld.webp?v=1783587017","width":900}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eKlein Beertjie dink die see is wonderlik! Mamma Beer herinner hom daaraan dat die Skepper van die see selfs nog wonderliker is terwyl sy vir hom die storie vertel van Jesus wat op die water loop.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie en God se wonderlike wêreld\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003evertel die wonderlike verhaal van Jesus wat op die water van die See van Galilea loop (in Mark. 6:45-54). Dit help 3- tot 6-jariges om te dink aan al die wonderlike dinge wat God gemaak het en al die wonderlike dinge wat Jesus gedoen het. Dit leer jong lesers dat God ons lof en vertroue waardig is.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eVertel die verhaal van Jesus wat op die water van die See van Galilea loop (Mark. 6:45-54).\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eHelp 3- tot 6-jariges om te dink aan al die wonderlike dinge wat God gedoen het.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e24 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Is Amazed by God.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e"}

Klein Beertjie: God se wonderlike wêreld

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Bob Hartman

Klein Beertjie dink die see is wonderlik! Mamma Beer herinner hom daaraan dat die Skepper van die see selfs nog wonderliker is terwyl sy vir hom die storie vertel van Jesus wat op die water loop.

Klein Beertjie en God se wonderlike wêreld vertel die wonderlike verhaal van Jesus wat op die water van die See van Galilea loop (in Mark. 6:45-54). Dit help 3- tot 6-jariges om te dink aan al die wonderlike dinge wat God gemaak het en al die wonderlike dinge wat Jesus gedoen het. Dit leer jong lesers dat God ons lof en vertroue waardig is.

  • Vertel die verhaal van Jesus wat op die water van die See van Galilea loop (Mark. 6:45-54).
  • Help 3- tot 6-jariges om te dink aan al die wonderlike dinge wat God gedoen het.
  • 24 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Is Amazed by God.

Related Products