Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":8655034745004,"title":"Klein Beertjie: Leer om te deel","handle":"klein-beertjie-leer-om-te-deel","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDit is nie vir klein kindertjies altyd maklik om te deel nie. Help jou kind verstaan dat dit goed is om te deel en dat dit selfs pret kan wees.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eIn \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie leer om te deel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e wil Klein Beertjie nie sy dennebol met Eddie Eekhoring deel nie. Dit is totdat Pappa Beer vir hom vertel van ’n seuntjie in die Bybel wat sy middagete van vyf broodjies en twee vissies met Jesus gedeel het. Jesus het dié kos toe gebruik om vir 5 000 mense kos te gee!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHierdie volkleurboek is ideaal om 3- tot 6-jariges te help verstaan hoe lekker dit is om te deel. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en help hulle om meer oor die Bybel te leer.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2026-07-09T10:41:49+02:00","created_at":"2026-07-09T10:41:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Christelik","Kinders","Latest","Nie-fiksie","Non-Fiction","Onder 6"],"price":3500,"price_min":3500,"price_max":3500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46745947504812,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Bob Hartman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Klein Beertjie: Leer om te deel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":3500,"weight":750,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781431626625","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Leeromtedeel.webp?v=1783586530"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Leeromtedeel.webp?v=1783586530","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33873996677292,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":900,"width":900,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Leeromtedeel.webp?v=1783586530"},"aspect_ratio":1.0,"height":900,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Leeromtedeel.webp?v=1783586530","width":900}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDit is nie vir klein kindertjies altyd maklik om te deel nie. Help jou kind verstaan dat dit goed is om te deel en dat dit selfs pret kan wees.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eIn \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie leer om te deel\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e wil Klein Beertjie nie sy dennebol met Eddie Eekhoring deel nie. Dit is totdat Pappa Beer vir hom vertel van ’n seuntjie in die Bybel wat sy middagete van vyf broodjies en twee vissies met Jesus gedeel het. Jesus het dié kos toe gebruik om vir 5 000 mense kos te gee!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHierdie volkleurboek is ideaal om 3- tot 6-jariges te help verstaan hoe lekker dit is om te deel. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en help hulle om meer oor die Bybel te leer.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Klein Beertjie: Leer om te deel

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Bob Hartman

Dit is nie vir klein kindertjies altyd maklik om te deel nie. Help jou kind verstaan dat dit goed is om te deel en dat dit selfs pret kan wees.

In Klein Beertjie leer om te deel wil Klein Beertjie nie sy dennebol met Eddie Eekhoring deel nie. Dit is totdat Pappa Beer vir hom vertel van ’n seuntjie in die Bybel wat sy middagete van vyf broodjies en twee vissies met Jesus gedeel het. Jesus het dié kos toe gebruik om vir 5 000 mense kos te gee!

Hierdie volkleurboek is ideaal om 3- tot 6-jariges te help verstaan hoe lekker dit is om te deel. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en help hulle om meer oor die Bybel te leer.

Related Products