Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":8655058895020,"title":"Klein Beertjie: Ontmoet vir Baba Jesus","handle":"klein-beertjie-ontmoet-vir-baba-jesus","description":"\u003cp\u003eLaat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die aand toe Jesus gebore is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003evertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die verhaal van Jesus se geboorte. Saam verbeel hulle hulle hoe dit sou gewees het om baba Jesus in die wêreld te verwelkom.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie pragtige storieboek vir 3- tot 6-jariges sluit vrae oor die storie se tema in.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eVertel die verhaal van Jesus se geboorte in Lukas 2 vir 3- tot 6-jariges.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSluit vrae oor die storie se tema in.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e24 volkleur bladsye.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Welcomes Baby Jesus.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","published_at":"2026-07-09T10:52:51+02:00","created_at":"2026-07-09T10:52:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Christelik","Kinders","Latest","Nie-fiksie","Non-Fiction","Onder 6"],"price":3500,"price_min":3500,"price_max":3500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46746041680044,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Bob Hartman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Klein Beertjie: Ontmoet vir Baba Jesus","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":3500,"weight":750,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780638008968","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Ontmoetvirbabajesus.webp?v=1783587186"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Ontmoetvirbabajesus.webp?v=1783587186","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33874835833004,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":900,"width":900,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Ontmoetvirbabajesus.webp?v=1783587186"},"aspect_ratio":1.0,"height":900,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Ontmoetvirbabajesus.webp?v=1783587186","width":900}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eLaat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die aand toe Jesus gebore is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003evertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die verhaal van Jesus se geboorte. Saam verbeel hulle hulle hoe dit sou gewees het om baba Jesus in die wêreld te verwelkom.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie pragtige storieboek vir 3- tot 6-jariges sluit vrae oor die storie se tema in.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eVertel die verhaal van Jesus se geboorte in Lukas 2 vir 3- tot 6-jariges.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSluit vrae oor die storie se tema in.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e24 volkleur bladsye.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Welcomes Baby Jesus.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e"}

Klein Beertjie: Ontmoet vir Baba Jesus

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Bob Hartman

Laat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die aand toe Jesus gebore is!

In Klein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die verhaal van Jesus se geboorte. Saam verbeel hulle hulle hoe dit sou gewees het om baba Jesus in die wêreld te verwelkom.

Hierdie pragtige storieboek vir 3- tot 6-jariges sluit vrae oor die storie se tema in.

  • Vertel die verhaal van Jesus se geboorte in Lukas 2 vir 3- tot 6-jariges.
  • Sluit vrae oor die storie se tema in.
  • 24 volkleur bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Welcomes Baby Jesus.

Related Products