Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":8655054962860,"title":"Klein Beertjie: Praat die Waarheid","handle":"klein-beertjie-praat-die-waarheid","description":"\u003cp\u003eDit is vir baie kinders moeilik om die waarheid te praat, veral wanneer dit makliker is om te jok en daarmee weg te kom. Tog is dit baie belangrik om kinders te leer om altyd die waarheid te praat, maak nie saak hoe moeilik dit is nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie praat die waarheid\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis ’n baie goeie manier om die kwessie van eerlikheid met 3- tot 6-jariges te bespreek. In hierdie avontuur is Klein Beertjie se maatjie baie kwaad vir hom toe hy vir hom jok. Mamma Beer vertel vir Klein Beertjie die verhaal van koningin Ester en hoe dit altyd beter is om die waarheid te praat – maak nie saak hoe moeilik dit is nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie boek leer kinders om eerlik te wees en om ’n goeie vriend te wees. Dit bevat ook vrae aan die einde oor die verhaal en idees oor hoe ’n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eBevat vrae oor die tema van die boek en idees oor hoe ’n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e24 volkleur bladsye.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Tells the Truth.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","published_at":"2026-07-09T10:51:28+02:00","created_at":"2026-07-09T10:51:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Christelik","Kinders","Latest","Nie-fiksie","Non-Fiction","Onder 6"],"price":3500,"price_min":3500,"price_max":3500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46746007470252,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Bob Hartman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Klein Beertjie: Praat die Waarheid","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":3500,"weight":750,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780638008906","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Praatdiewaarheid.webp?v=1783587123"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Praatdiewaarheid.webp?v=1783587123","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33874806767788,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":900,"width":900,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Praatdiewaarheid.webp?v=1783587123"},"aspect_ratio":1.0,"height":900,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Praatdiewaarheid.webp?v=1783587123","width":900}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eDit is vir baie kinders moeilik om die waarheid te praat, veral wanneer dit makliker is om te jok en daarmee weg te kom. Tog is dit baie belangrik om kinders te leer om altyd die waarheid te praat, maak nie saak hoe moeilik dit is nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie praat die waarheid\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis ’n baie goeie manier om die kwessie van eerlikheid met 3- tot 6-jariges te bespreek. In hierdie avontuur is Klein Beertjie se maatjie baie kwaad vir hom toe hy vir hom jok. Mamma Beer vertel vir Klein Beertjie die verhaal van koningin Ester en hoe dit altyd beter is om die waarheid te praat – maak nie saak hoe moeilik dit is nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie boek leer kinders om eerlik te wees en om ’n goeie vriend te wees. Dit bevat ook vrae aan die einde oor die verhaal en idees oor hoe ’n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eBevat vrae oor die tema van die boek en idees oor hoe ’n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e24 volkleur bladsye.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Tells the Truth.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e"}

Klein Beertjie: Praat die Waarheid

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Bob Hartman

Dit is vir baie kinders moeilik om die waarheid te praat, veral wanneer dit makliker is om te jok en daarmee weg te kom. Tog is dit baie belangrik om kinders te leer om altyd die waarheid te praat, maak nie saak hoe moeilik dit is nie.

Klein Beertjie praat die waarheid is ’n baie goeie manier om die kwessie van eerlikheid met 3- tot 6-jariges te bespreek. In hierdie avontuur is Klein Beertjie se maatjie baie kwaad vir hom toe hy vir hom jok. Mamma Beer vertel vir Klein Beertjie die verhaal van koningin Ester en hoe dit altyd beter is om die waarheid te praat – maak nie saak hoe moeilik dit is nie.

Hierdie boek leer kinders om eerlik te wees en om ’n goeie vriend te wees. Dit bevat ook vrae aan die einde oor die verhaal en idees oor hoe ’n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.

  • Bevat vrae oor die tema van die boek en idees oor hoe ’n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.
  • 24 volkleur bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Tells the Truth.

Related Products