Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1591247110255,"title":"Klein Grillie Spinnekop: My Inkleur- En Speletjiesboek","handle":"klein-grillie-spinnekop-my-inkleur-en-speletjiesboek","description":"\u003cp\u003eKlein Grillie Spinnekop het baie maatjies en 'n groot familie. Hy kan glad nie verstaan waarom mense bang is vir spinnekoppe nie. Mamma, Pappa, Oom Langbeen, Tant Fiena, Spiere, Pikkie en al die ander spinnekoppe is dan glad nie so grillerig nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHulle kuier graag by mekaar, maak prentjies met hul spinnerakke, vertel stories, speel speletjies of bou legkaarte. Speel jy saam! In hierdie boek kan jy saam met Grillie en sy maatjies allerhande dinge maak, prentjies inkleur en raaisels oplos.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-09-21T14:01:49+02:00","created_at":"2018-09-21T14:01:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fantasi","Fiksie","Kinders"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14239723421807,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Diana Amft","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Klein Grillie Spinnekop: My Inkleur- En Speletjiesboek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920660642","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_grillie_inkleur_en_speletjiesboek.jpg?v=1537586396"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_grillie_inkleur_en_speletjiesboek.jpg?v=1537586396","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946214830191,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.764,"height":779,"width":595,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_grillie_inkleur_en_speletjiesboek.jpg?v=1537586396"},"aspect_ratio":0.764,"height":779,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Klein_grillie_inkleur_en_speletjiesboek.jpg?v=1537586396","width":595}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eKlein Grillie Spinnekop het baie maatjies en 'n groot familie. Hy kan glad nie verstaan waarom mense bang is vir spinnekoppe nie. Mamma, Pappa, Oom Langbeen, Tant Fiena, Spiere, Pikkie en al die ander spinnekoppe is dan glad nie so grillerig nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHulle kuier graag by mekaar, maak prentjies met hul spinnerakke, vertel stories, speel speletjies of bou legkaarte. Speel jy saam! In hierdie boek kan jy saam met Grillie en sy maatjies allerhande dinge maak, prentjies inkleur en raaisels oplos.\u003c\/p\u003e"}

Klein Grillie Spinnekop: My Inkleur- En Speletjiesboek

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Diana Amft

Klein Grillie Spinnekop het baie maatjies en 'n groot familie. Hy kan glad nie verstaan waarom mense bang is vir spinnekoppe nie. Mamma, Pappa, Oom Langbeen, Tant Fiena, Spiere, Pikkie en al die ander spinnekoppe is dan glad nie so grillerig nie!

Hulle kuier graag by mekaar, maak prentjies met hul spinnerakke, vertel stories, speel speletjies of bou legkaarte. Speel jy saam! In hierdie boek kan jy saam met Grillie en sy maatjies allerhande dinge maak, prentjies inkleur en raaisels oplos.

Related Products