Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":3923808878703,"title":"Lappop, Die","handle":"lappop-die","description":"\u003cspan\u003eIemand het ’n lappop op ’n ashoop weggegooi,\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003esy was gedaan en stukkend,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003everbleek en nie meer mooi nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp die ashoop hoor sy stemme praat\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003een dié verwelkom haar.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar o, ellende, toe sy kyk,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ewat sien die lappop daar?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNet ’n vrot pampoen en ’n stukkende skoen,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n grammofoonplaat en ’n kous sonder maat,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003enet ’n leë bottel bier, ’n verlepte angelier,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n gelapte binneband en ’n ou koerant.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGeslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met Betty Misheiker se liedjies oor die dapper muis wat kamstig bang is vir niks; die lappop wat saam met die vrot pampoen en die stukkende skoen op die ashoop beland; en die eensame krokodil wat die luisteraar nooi om in die water te klim.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie reeks bestaan uit drie oulike prenteboeke gebaseer op die lirieke van Misheiker se immergroen kinderliedjies “Die lappop”, “Die eensame krokodil” en “Die dapper muis”.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-07-04T11:40:01+02:00","created_at":"2019-07-04T11:40:01+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":11500,"price_min":11500,"price_max":11500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29366584246383,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Betty Misheiker en Karen Ahlschlager","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Lappop, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":11500,"weight":111,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799383799","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Lappop.jpg?v=1562233282"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Lappop.jpg?v=1562233282","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":2087992918127,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.76,"height":400,"width":304,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Lappop.jpg?v=1562233282"},"aspect_ratio":0.76,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Lappop.jpg?v=1562233282","width":304}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eIemand het ’n lappop op ’n ashoop weggegooi,\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003esy was gedaan en stukkend,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003everbleek en nie meer mooi nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp die ashoop hoor sy stemme praat\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003een dié verwelkom haar.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar o, ellende, toe sy kyk,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ewat sien die lappop daar?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNet ’n vrot pampoen en ’n stukkende skoen,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n grammofoonplaat en ’n kous sonder maat,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003enet ’n leë bottel bier, ’n verlepte angelier,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n gelapte binneband en ’n ou koerant.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGeslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met Betty Misheiker se liedjies oor die dapper muis wat kamstig bang is vir niks; die lappop wat saam met die vrot pampoen en die stukkende skoen op die ashoop beland; en die eensame krokodil wat die luisteraar nooi om in die water te klim.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie reeks bestaan uit drie oulike prenteboeke gebaseer op die lirieke van Misheiker se immergroen kinderliedjies “Die lappop”, “Die eensame krokodil” en “Die dapper muis”.\u003c\/p\u003e"}

Lappop, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Betty Misheiker en Karen Ahlschlager

Iemand het ’n lappop op ’n ashoop weggegooi,

 

sy was gedaan en stukkend,

verbleek en nie meer mooi nie.

Op die ashoop hoor sy stemme praat

en dié verwelkom haar.

Maar o, ellende, toe sy kyk,

wat sien die lappop daar?

Net ’n vrot pampoen en ’n stukkende skoen,

’n grammofoonplaat en ’n kous sonder maat,

net ’n leë bottel bier, ’n verlepte angelier,

’n gelapte binneband en ’n ou koerant.

Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met Betty Misheiker se liedjies oor die dapper muis wat kamstig bang is vir niks; die lappop wat saam met die vrot pampoen en die stukkende skoen op die ashoop beland; en die eensame krokodil wat die luisteraar nooi om in die water te klim.

Hierdie reeks bestaan uit drie oulike prenteboeke gebaseer op die lirieke van Misheiker se immergroen kinderliedjies “Die lappop”, “Die eensame krokodil” en “Die dapper muis”.