Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461331153007,"title":"Legendariese Lua Verwey 1: Wilder as die Wildtuin","handle":"legendariese-lua-verwey-1-wilder-as-die-wildtuin","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLua is nie soos enige meisie wat jy ken nie. Sy skat sy's die enigste een wat meer as een breinsel by haar ouers geërf het en sal eerder tyd op haar J-board spandeer as voor ’n spieël of die TV. Sy’s ook allergies vir seuns. Wat nogal vreemd is, aangesien sy drie boeties het. En ook omdat sy graag wil krieket speel, al sal sy die enigste meisie wees. Maar die krieketspan gaan see toe toer en sy kort beslis 'n vakansie weg van haar mal gesin af.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-19T16:43:51+02:00","created_at":"2020-05-19T16:43:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","NB"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608899502191,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Dihanna Taute","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Legendariese Lua Verwey 1: Wilder as die Wildtuin","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":164,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798176811","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LegendarieseLuaVerwey_WilderasdieWildtuin.jpg?v=1589899450"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LegendarieseLuaVerwey_WilderasdieWildtuin.jpg?v=1589899450","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219694211183,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.656,"height":761,"width":499,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LegendarieseLuaVerwey_WilderasdieWildtuin.jpg?v=1589899450"},"aspect_ratio":0.656,"height":761,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LegendarieseLuaVerwey_WilderasdieWildtuin.jpg?v=1589899450","width":499}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLua is nie soos enige meisie wat jy ken nie. Sy skat sy's die enigste een wat meer as een breinsel by haar ouers geërf het en sal eerder tyd op haar J-board spandeer as voor ’n spieël of die TV. Sy’s ook allergies vir seuns. Wat nogal vreemd is, aangesien sy drie boeties het. En ook omdat sy graag wil krieket speel, al sal sy die enigste meisie wees. Maar die krieketspan gaan see toe toer en sy kort beslis 'n vakansie weg van haar mal gesin af.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}

Legendariese Lua Verwey 1: Wilder as die Wildtuin

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Dihanna Taute

Lua is nie soos enige meisie wat jy ken nie. Sy skat sy's die enigste een wat meer as een breinsel by haar ouers geërf het en sal eerder tyd op haar J-board spandeer as voor ’n spieël of die TV. Sy’s ook allergies vir seuns. Wat nogal vreemd is, aangesien sy drie boeties het. En ook omdat sy graag wil krieket speel, al sal sy die enigste meisie wees. Maar die krieketspan gaan see toe toer en sy kort beslis 'n vakansie weg van haar mal gesin af.

Related Products