Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461040992367,"title":"Liewe Heksie Leesboek 3","handle":"liewe-heksie-leesboek-3","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSuid-Afrika se mees geliefde vriendelike heksie is terug!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, sal verseker dat Verna Vels se besondere verhaalskat nou vir ’n nuwe generasie kinders oopgesluit word. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas as voorlees- of selfleesstories vir 3 tot 6 jariges. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks en beeld Liewe Heksie, Blommie Kabouter, Karel Kat, Koning Rosekrans en al die bekende karakters in Blommeland op ’n nuwe, maar tog baie herkenbare manier uit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Liewe Heksie: Leesboek 3 neem Liewe Heksie deel aan ’n donkieresies, pas sy Kwaaitjie se baba-boetie op en word sy en Koning Rosekrans deur die gifappeltjies ontvoer!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLiewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T09:18:18+02:00","created_at":"2020-05-19T09:18:18+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","NB","Onder 6"],"price":17500,"price_min":17500,"price_max":17500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607450566767,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Verna Vels","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Liewe Heksie Leesboek 3","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17500,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798168946","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LieweHeksieLeesboek3.jpg?v=1589872734"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LieweHeksieLeesboek3.jpg?v=1589872734","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218121478255,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.707,"height":372,"width":263,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LieweHeksieLeesboek3.jpg?v=1589872734"},"aspect_ratio":0.707,"height":372,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LieweHeksieLeesboek3.jpg?v=1589872734","width":263}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSuid-Afrika se mees geliefde vriendelike heksie is terug!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, sal verseker dat Verna Vels se besondere verhaalskat nou vir ’n nuwe generasie kinders oopgesluit word. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas as voorlees- of selfleesstories vir 3 tot 6 jariges. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks en beeld Liewe Heksie, Blommie Kabouter, Karel Kat, Koning Rosekrans en al die bekende karakters in Blommeland op ’n nuwe, maar tog baie herkenbare manier uit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Liewe Heksie: Leesboek 3 neem Liewe Heksie deel aan ’n donkieresies, pas sy Kwaaitjie se baba-boetie op en word sy en Koning Rosekrans deur die gifappeltjies ontvoer!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLiewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!\u003c\/p\u003e"}

Liewe Heksie Leesboek 3

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Verna Vels

Suid-Afrika se mees geliefde vriendelike heksie is terug!

 Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, sal verseker dat Verna Vels se besondere verhaalskat nou vir ’n nuwe generasie kinders oopgesluit word. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas as voorlees- of selfleesstories vir 3 tot 6 jariges. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks en beeld Liewe Heksie, Blommie Kabouter, Karel Kat, Koning Rosekrans en al die bekende karakters in Blommeland op ’n nuwe, maar tog baie herkenbare manier uit.

In Liewe Heksie: Leesboek 3 neem Liewe Heksie deel aan ’n donkieresies, pas sy Kwaaitjie se baba-boetie op en word sy en Koning Rosekrans deur die gifappeltjies ontvoer!

Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!

Related Products