Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461175275631,"title":"Lizzie Die Leeutjie","handle":"lizzie-die-leeutjie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e\u003cstrong\u003eLeer jou kleingoed die ware betekenis van moed met die pragtige verhaal van \u003cem\u003eLizzie die leeutjie\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e.\u003c\/span\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKinders sal mal wees oor Lizzie, ’n leeutjie wat die ware betekenis van moed ontdek. Wanneer die nuuskierige Lizzie sien iemand is in die moeilikheid, probeer sy dadelik self te help, maar sy vind gou uit om werklik dapper te wees, beteken soms mens moet grootmense se hulp vra. \u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eDie boek met sy prettige illustrasies deur Kristeen Harris-Jones leer kinders dat mens nie die grootste hoef te wees om die sterkste te wees nie, en dat dit nie die een is wat die hardste brul wat die dapperste is nie. Deur God se hulp te vra en dan volwassenes te betrek, wys Lizzie dat mens nie op jou eie dapper is nie – dis ’n spanpoging!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T12:58:30+02:00","created_at":"2020-05-19T13:00:11+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","Onder 6"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608140955759,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lisa Bevere","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Lizzie Die Leeutjie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":295,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781415335840","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LizziedieLeeutjie.jpg?v=1589886013"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LizziedieLeeutjie.jpg?v=1589886013","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218917642351,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":480,"width":480,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LizziedieLeeutjie.jpg?v=1589886013"},"aspect_ratio":1.0,"height":480,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LizziedieLeeutjie.jpg?v=1589886013","width":480}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e\u003cstrong\u003eLeer jou kleingoed die ware betekenis van moed met die pragtige verhaal van \u003cem\u003eLizzie die leeutjie\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e.\u003c\/span\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKinders sal mal wees oor Lizzie, ’n leeutjie wat die ware betekenis van moed ontdek. Wanneer die nuuskierige Lizzie sien iemand is in die moeilikheid, probeer sy dadelik self te help, maar sy vind gou uit om werklik dapper te wees, beteken soms mens moet grootmense se hulp vra. \u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eDie boek met sy prettige illustrasies deur Kristeen Harris-Jones leer kinders dat mens nie die grootste hoef te wees om die sterkste te wees nie, en dat dit nie die een is wat die hardste brul wat die dapperste is nie. Deur God se hulp te vra en dan volwassenes te betrek, wys Lizzie dat mens nie op jou eie dapper is nie – dis ’n spanpoging!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Lizzie Die Leeutjie

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Lisa Bevere

Leer jou kleingoed die ware betekenis van moed met die pragtige verhaal van Lizzie die leeutjie. 

Kinders sal mal wees oor Lizzie, ’n leeutjie wat die ware betekenis van moed ontdek. Wanneer die nuuskierige Lizzie sien iemand is in die moeilikheid, probeer sy dadelik self te help, maar sy vind gou uit om werklik dapper te wees, beteken soms mens moet grootmense se hulp vra. Die boek met sy prettige illustrasies deur Kristeen Harris-Jones leer kinders dat mens nie die grootste hoef te wees om die sterkste te wees nie, en dat dit nie die een is wat die hardste brul wat die dapperste is nie. Deur God se hulp te vra en dan volwassenes te betrek, wys Lizzie dat mens nie op jou eie dapper is nie – dis ’n spanpoging!