Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4455966965871,"title":"Lotta se lewe (2): Bendes, swape en skape","handle":"lotta-se-lewe-2-bendes-swape-en-skape","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBerenice Hoogenhout het ’n meisiebende begin en amper almal in die klas behoort daar aan. Almal behalwe Lotta en haar beste vriendin, Chantelle. Die bende noem hulleself Die Glamour Girls, maar Lotta noem hulle die Skaapkoppe omdat die swape almal soos lammetjies agter Berenice aanloop. Maar sy en Chantelle is nie jaloers nie, want hulle het hulle eie bende, Die Kwaai Konyne. En omdat hulle bende net twee lede het, het hulle vir Paul genooi om ook ’n lid te word, want hy het ’n boomhuis. Maar die Skaapkoppe is nie al bende wat met hulle moeilikheid soek nie; daar is ook die Rockers. Gaan Lotta hulle met haar Indiese blokfluit kan regsien? Of gaan daar al weer allerhande vreemde goed gebeur?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings! Die dagboekstyl en skeeusnaakse illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-14T13:02:51+02:00","created_at":"2020-05-14T13:02:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","NB"],"price":19500,"price_min":19500,"price_max":19500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31580636938351,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Alice Pantermuller","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lotta se lewe (2): Bendes, swape en skape","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19500,"weight":206,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798166737","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LottaseLewe2.jpg?v=1589454207"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LottaseLewe2.jpg?v=1589454207","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6195075383407,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":778,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LottaseLewe2.jpg?v=1589454207"},"aspect_ratio":0.643,"height":778,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LottaseLewe2.jpg?v=1589454207","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBerenice Hoogenhout het ’n meisiebende begin en amper almal in die klas behoort daar aan. Almal behalwe Lotta en haar beste vriendin, Chantelle. Die bende noem hulleself Die Glamour Girls, maar Lotta noem hulle die Skaapkoppe omdat die swape almal soos lammetjies agter Berenice aanloop. Maar sy en Chantelle is nie jaloers nie, want hulle het hulle eie bende, Die Kwaai Konyne. En omdat hulle bende net twee lede het, het hulle vir Paul genooi om ook ’n lid te word, want hy het ’n boomhuis. Maar die Skaapkoppe is nie al bende wat met hulle moeilikheid soek nie; daar is ook die Rockers. Gaan Lotta hulle met haar Indiese blokfluit kan regsien? Of gaan daar al weer allerhande vreemde goed gebeur?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings! Die dagboekstyl en skeeusnaakse illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e"}

Lotta se lewe (2): Bendes, swape en skape

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Alice Pantermuller

Berenice Hoogenhout het ’n meisiebende begin en amper almal in die klas behoort daar aan. Almal behalwe Lotta en haar beste vriendin, Chantelle. Die bende noem hulleself Die Glamour Girls, maar Lotta noem hulle die Skaapkoppe omdat die swape almal soos lammetjies agter Berenice aanloop. Maar sy en Chantelle is nie jaloers nie, want hulle het hulle eie bende, Die Kwaai Konyne. En omdat hulle bende net twee lede het, het hulle vir Paul genooi om ook ’n lid te word, want hy het ’n boomhuis. Maar die Skaapkoppe is nie al bende wat met hulle moeilikheid soek nie; daar is ook die Rockers. Gaan Lotta hulle met haar Indiese blokfluit kan regsien? Of gaan daar al weer allerhande vreemde goed gebeur?

Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings! Die dagboekstyl en skeeusnaakse illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind.