Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4455968702575,"title":"Lotta se lewe (3): Wieg, wurm, wieg","handle":"lotta-se-lewe-3-wieg-wurm-wieg","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eJippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op ’n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na ’n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mal oor diere! Sy kan ook lekker op hulle oefen. Want sy weet nou wat is haar Indiese blokfluit se geheim: ’n Mens kan slange daarmee hipnotiseer! Veral kobras. Haar blokfluit laat erdwurms ook dans. Sy moet net die regte note blaas . . . Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-14T13:04:44+02:00","created_at":"2020-05-14T13:04:44+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","NB"],"price":19500,"price_min":19500,"price_max":19500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31580648865903,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Alice Pantermuller","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lotta se lewe (3): Wieg, wurm, wieg","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19500,"weight":155,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798166768","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LottaseLewe3.jpg?v=1589454317"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LottaseLewe3.jpg?v=1589454317","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6195086917743,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.65,"height":400,"width":260,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LottaseLewe3.jpg?v=1589454317"},"aspect_ratio":0.65,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LottaseLewe3.jpg?v=1589454317","width":260}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eJippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op ’n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na ’n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mal oor diere! Sy kan ook lekker op hulle oefen. Want sy weet nou wat is haar Indiese blokfluit se geheim: ’n Mens kan slange daarmee hipnotiseer! Veral kobras. Haar blokfluit laat erdwurms ook dans. Sy moet net die regte note blaas . . . Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Lotta se lewe (3): Wieg, wurm, wieg

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Alice Pantermuller

Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op ’n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na ’n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mal oor diere! Sy kan ook lekker op hulle oefen. Want sy weet nou wat is haar Indiese blokfluit se geheim: ’n Mens kan slange daarmee hipnotiseer! Veral kobras. Haar blokfluit laat erdwurms ook dans. Sy moet net die regte note blaas . . . Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!