Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4455969849455,"title":"Lotta se lewe (4): Haas uit die Hoed","handle":"lotta-se-lewe-4-haas-uit-die-hoed","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLotta kan nie skool toe gaan nie, want sy het waterpokkies. Dis baie vervelig so alleen by die huis. Maar dis ook g'n wonder nie – sy het mos geen stokperdjies nie. Al se haar ma sy het een: Fluitspeel. Gmf! Lotta en Chantelle dink saam 'n lang lys cool stokperdjies uit: Valskermspring, duik saam met haaie, dinosourusse se geraamtes opgrawe, en nog baie meer. Maar hulle weet ongelukkig nie hoe doen 'n mens sulke goed nie. Maar dit maak nie saak nie, want hulle twee gaan nou beroemd word. Hulle gaan hoofrolle kry in 'n fliek met Zack Zeeman, een van die coooooolste filmsterre in die hele wereld. (Dis in elk geval wat Chantelle dink!) Solank daardie simpel Berenice en haar maats net nie weer in hulle pad staan nie...Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-14T13:06:16+02:00","created_at":"2020-05-14T13:06:16+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","NB"],"price":19500,"price_min":19500,"price_max":19500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31580658499695,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Alice Pantermuller","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lotta se lewe (4): Haas uit die Hoed","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19500,"weight":192,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798169899","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LottaseLewe4.jpg?v=1589454406"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LottaseLewe4.jpg?v=1589454406","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6195096846447,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":777,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LottaseLewe4.jpg?v=1589454406"},"aspect_ratio":0.644,"height":777,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LottaseLewe4.jpg?v=1589454406","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLotta kan nie skool toe gaan nie, want sy het waterpokkies. Dis baie vervelig so alleen by die huis. Maar dis ook g'n wonder nie – sy het mos geen stokperdjies nie. Al se haar ma sy het een: Fluitspeel. Gmf! Lotta en Chantelle dink saam 'n lang lys cool stokperdjies uit: Valskermspring, duik saam met haaie, dinosourusse se geraamtes opgrawe, en nog baie meer. Maar hulle weet ongelukkig nie hoe doen 'n mens sulke goed nie. Maar dit maak nie saak nie, want hulle twee gaan nou beroemd word. Hulle gaan hoofrolle kry in 'n fliek met Zack Zeeman, een van die coooooolste filmsterre in die hele wereld. (Dis in elk geval wat Chantelle dink!) Solank daardie simpel Berenice en haar maats net nie weer in hulle pad staan nie...Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Lotta se lewe (4): Haas uit die Hoed

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Alice Pantermuller

Lotta kan nie skool toe gaan nie, want sy het waterpokkies. Dis baie vervelig so alleen by die huis. Maar dis ook g'n wonder nie – sy het mos geen stokperdjies nie. Al se haar ma sy het een: Fluitspeel. Gmf! Lotta en Chantelle dink saam 'n lang lys cool stokperdjies uit: Valskermspring, duik saam met haaie, dinosourusse se geraamtes opgrawe, en nog baie meer. Maar hulle weet ongelukkig nie hoe doen 'n mens sulke goed nie. Maar dit maak nie saak nie, want hulle twee gaan nou beroemd word. Hulle gaan hoofrolle kry in 'n fliek met Zack Zeeman, een van die coooooolste filmsterre in die hele wereld. (Dis in elk geval wat Chantelle dink!) Solank daardie simpel Berenice en haar maats net nie weer in hulle pad staan nie...Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!