Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461111050351,"title":"Lotta se lewe (5): My Skilpad uit sy dop","handle":"lotta-se-lewe-5-my-skilpad-uit-sy-dop","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLotta se klas het 'n kompetisie gewen! Hulle gaan prente van bedreigde diere op 'n heining verf. Lotta en Chantelle is mal oor diere, so hulle is vuur en vlam. Hulle wil mos nie hê pandas en Tasmaniese duiwels en sulke skaars diere moet uitsterf nie . . . maar dinge werk ongelukkig nie uit soos hulle beplan nie. Veral nie met die neus-in-die-lug Berenice in die rondte nie. Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd pret!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T11:49:57+02:00","created_at":"2020-05-19T11:49:57+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","NB"],"price":19500,"price_min":19500,"price_max":19500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607846699119,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Alice Pantermuller","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lotta se lewe (5): My Skilpad uit sy dop","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19500,"weight":195,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798169905","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LottaseLewe_MySkilpaduitsydop.jpg?v=1589881878"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LottaseLewe_MySkilpaduitsydop.jpg?v=1589881878","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218577248367,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":777,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LottaseLewe_MySkilpaduitsydop.jpg?v=1589881878"},"aspect_ratio":0.644,"height":777,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LottaseLewe_MySkilpaduitsydop.jpg?v=1589881878","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLotta se klas het 'n kompetisie gewen! Hulle gaan prente van bedreigde diere op 'n heining verf. Lotta en Chantelle is mal oor diere, so hulle is vuur en vlam. Hulle wil mos nie hê pandas en Tasmaniese duiwels en sulke skaars diere moet uitsterf nie . . . maar dinge werk ongelukkig nie uit soos hulle beplan nie. Veral nie met die neus-in-die-lug Berenice in die rondte nie. Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd pret!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Lotta se lewe (5): My Skilpad uit sy dop

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Alice Pantermuller

Lotta se klas het 'n kompetisie gewen! Hulle gaan prente van bedreigde diere op 'n heining verf. Lotta en Chantelle is mal oor diere, so hulle is vuur en vlam. Hulle wil mos nie hê pandas en Tasmaniese duiwels en sulke skaars diere moet uitsterf nie . . . maar dinge werk ongelukkig nie uit soos hulle beplan nie. Veral nie met die neus-in-die-lug Berenice in die rondte nie. Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd pret!