Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":3969692565615,"title":"Lotta se lewe (6): Vent of Vriend?","handle":"lotta-se-lewe-vent-of-vriend","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDaar's 'n nuwe outjie in Lotta se klas. Sy naam is Remi en hy kom uit Frankryk en eet brood met stink kaas op. Juffrou Knacker laat hom boonop tussen Lotta en Chantelle sit. Chantelle dink hy is oulik en sê kort-kort: \"O, la, la!\" maar Lotta hou niks van die vent nie. Want hy is so simpel om elke dag vir haar 'n presentjies te bring. Sy gaan beslis van Remi ontslae raak. As dit moet, sal sy haar towerfluit gebruik.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is reeds uiters gewild onder talle jong aanhangers en die sesde boek in die reeks beloof selfs groter pret en verrassings.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-14T12:56:51+02:00","created_at":"2019-09-04T12:16:33+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie"],"price":16500,"price_min":16500,"price_max":16500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29541168840815,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Alice Pantermuller","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lotta se lewe (6): Vent of Vriend?","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16500,"weight":850,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798173629"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Lotta_se_Lewe_Vent_of_Vriend.jpg?v=1567592223"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Lotta_se_Lewe_Vent_of_Vriend.jpg?v=1567592223","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":2192418373743,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":400,"width":257,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Lotta_se_Lewe_Vent_of_Vriend.jpg?v=1569372979"},"aspect_ratio":0.643,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Lotta_se_Lewe_Vent_of_Vriend.jpg?v=1569372979","width":257}],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDaar's 'n nuwe outjie in Lotta se klas. Sy naam is Remi en hy kom uit Frankryk en eet brood met stink kaas op. Juffrou Knacker laat hom boonop tussen Lotta en Chantelle sit. Chantelle dink hy is oulik en sê kort-kort: \"O, la, la!\" maar Lotta hou niks van die vent nie. Want hy is so simpel om elke dag vir haar 'n presentjies te bring. Sy gaan beslis van Remi ontslae raak. As dit moet, sal sy haar towerfluit gebruik.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is reeds uiters gewild onder talle jong aanhangers en die sesde boek in die reeks beloof selfs groter pret en verrassings.\u003c\/span\u003e"}

Lotta se lewe (6): Vent of Vriend?

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Alice Pantermuller

Daar's 'n nuwe outjie in Lotta se klas. Sy naam is Remi en hy kom uit Frankryk en eet brood met stink kaas op. Juffrou Knacker laat hom boonop tussen Lotta en Chantelle sit. Chantelle dink hy is oulik en sê kort-kort: "O, la, la!" maar Lotta hou niks van die vent nie. Want hy is so simpel om elke dag vir haar 'n presentjies te bring. Sy gaan beslis van Remi ontslae raak. As dit moet, sal sy haar towerfluit gebruik.

Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is reeds uiters gewild onder talle jong aanhangers en die sesde boek in die reeks beloof selfs groter pret en verrassings.