Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2208807583855,"title":"Lulu: Hokaai Lulu","handle":"lulu-hokaai-lulu","description":"\u003cspan\u003eGeniet hope pret saam met Lulu en haar nuwe ponie\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie groot dag het eindelik aangebreek ... Lulu verjaar! Nie eens die nare tweeling van langsaan, Alet en Alex, kan haar dag bederf nie. Veral nie toe Lulu haar verjaardagpresent kry nie - 'n ponie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKort voor lank begin sy met rylesse. Eers gaan dit sukkel-sukkel, maar Lulu is in haar noppies toe sy hoor die ryskool beplan 'n piekniek in die veld. Al die ruiters en hul ponies mag spesiale kostuums dra. Lulu kan nie wag om 'n oulike kostuum vir haar en haar ponie te ontwerp nie! Sy droom immers daarvan om eendag 'n beroemde modeontwerper te word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dan loop die uitstappie onverwags skeef - en Lulu beland pens en pootjies binne-in haar grootste avontuur nóg!\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-28T06:41:25+02:00","created_at":"2019-04-28T06:41:25+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655707193455,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lulu: Hokaai Lulu","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":133,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389371","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hokaai_Lulu.jpg?v=1556426579"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hokaai_Lulu.jpg?v=1556426579","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1973360361583,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.755,"height":400,"width":302,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hokaai_Lulu.jpg?v=1556426579"},"aspect_ratio":0.755,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hokaai_Lulu.jpg?v=1556426579","width":302}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eGeniet hope pret saam met Lulu en haar nuwe ponie\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie groot dag het eindelik aangebreek ... Lulu verjaar! Nie eens die nare tweeling van langsaan, Alet en Alex, kan haar dag bederf nie. Veral nie toe Lulu haar verjaardagpresent kry nie - 'n ponie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKort voor lank begin sy met rylesse. Eers gaan dit sukkel-sukkel, maar Lulu is in haar noppies toe sy hoor die ryskool beplan 'n piekniek in die veld. Al die ruiters en hul ponies mag spesiale kostuums dra. Lulu kan nie wag om 'n oulike kostuum vir haar en haar ponie te ontwerp nie! Sy droom immers daarvan om eendag 'n beroemde modeontwerper te word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dan loop die uitstappie onverwags skeef - en Lulu beland pens en pootjies binne-in haar grootste avontuur nóg!\u003c\/p\u003e"}

Lulu: Hokaai Lulu

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Fanie Viljoen

Geniet hope pret saam met Lulu en haar nuwe ponie

 

Die groot dag het eindelik aangebreek ... Lulu verjaar! Nie eens die nare tweeling van langsaan, Alet en Alex, kan haar dag bederf nie. Veral nie toe Lulu haar verjaardagpresent kry nie - 'n ponie!

Kort voor lank begin sy met rylesse. Eers gaan dit sukkel-sukkel, maar Lulu is in haar noppies toe sy hoor die ryskool beplan 'n piekniek in die veld. Al die ruiters en hul ponies mag spesiale kostuums dra. Lulu kan nie wag om 'n oulike kostuum vir haar en haar ponie te ontwerp nie! Sy droom immers daarvan om eendag 'n beroemde modeontwerper te word.

Maar dan loop die uitstappie onverwags skeef - en Lulu beland pens en pootjies binne-in haar grootste avontuur nóg!

Related Products