Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4464625352815,"title":"Maya se Musketier","handle":"maya-se-musketier","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eMaya kan nie glo hulle trek Bloemfontein toe nie - en dit omdat haar ma 'n langverlore tante se huis en katte geërf het. Simon is gewoond daaraan om met mishandelde perde te werk, maar Lynx lyk nie asof sy ooit haar slegte ervaring sal afskud nie. Dalk sal Lynx se nuwe stalmaats haar help beter word? Maya pas ook moeilik aan by die nuwe skool en stalle. Dit help nie dat tante Jacquette maar 'n vreemde karakter was en haar ongewone huis en tuin boonop in Bloemfontein berug is nie.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-21T17:34:06+02:00","created_at":"2020-05-21T17:35:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31618780397679,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Marga Jonker","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Maya se Musketier","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":138,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624086857"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/MayaseMusketier.jpg?v=1590075329"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/MayaseMusketier.jpg?v=1590075329","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6230599762031,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.656,"height":427,"width":280,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/MayaseMusketier.jpg?v=1590075329"},"aspect_ratio":0.656,"height":427,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/MayaseMusketier.jpg?v=1590075329","width":280}],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eMaya kan nie glo hulle trek Bloemfontein toe nie - en dit omdat haar ma 'n langverlore tante se huis en katte geërf het. Simon is gewoond daaraan om met mishandelde perde te werk, maar Lynx lyk nie asof sy ooit haar slegte ervaring sal afskud nie. Dalk sal Lynx se nuwe stalmaats haar help beter word? Maya pas ook moeilik aan by die nuwe skool en stalle. Dit help nie dat tante Jacquette maar 'n vreemde karakter was en haar ongewone huis en tuin boonop in Bloemfontein berug is nie.\u003c\/span\u003e"}

Maya se Musketier

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Marga Jonker

Maya kan nie glo hulle trek Bloemfontein toe nie - en dit omdat haar ma 'n langverlore tante se huis en katte geërf het. Simon is gewoond daaraan om met mishandelde perde te werk, maar Lynx lyk nie asof sy ooit haar slegte ervaring sal afskud nie. Dalk sal Lynx se nuwe stalmaats haar help beter word? Maya pas ook moeilik aan by die nuwe skool en stalle. Dit help nie dat tante Jacquette maar 'n vreemde karakter was en haar ongewone huis en tuin boonop in Bloemfontein berug is nie.

Related Products