- Home
- Meer as 1000 Fantastiese Feite
Meer as 1000 Fantastiese Feite
Hierdie boek sal jou slimmer maak, en dis 'n feit! Trouens, dis 1204 feite wat wemel met honderde illustrasies, foto's en spotprente - om nie te praat van die lekker vasvrae en aktiwiteite nie! Vind alles uit wat jy nog ooit wou weet van:
- Die ruimte
- Die weer
- Ontdekkers
- Gladiators
- Ons planeet
- Jou liggaam
- Antieke beskawings
- Ridders en Kastele
Ontdek interessante wetenswaardighede en beïndruk almal met jou algemene kennis! Om slimmer te raak was nog nooit so lekker nie!
Related Products
Maak Kennis Met: Vorms

Maak Kennis Met: Vorms
R 40.00
Laat jou kleinding die verskillende vorms herken in hierdie pragtige, opvoedkundige boek. Elke bladsy bevat oulike aktiwiteite wat jou kleuter sal stimuleer om vorms maklik te onthou met behulp van kleurvolle illustrasies
Maak Kennis Met: Getalle

Maak Kennis Met: Getalle
R 40.00
Leer jou kleinding om van 1-20 te tel in hierdie pragtige, opvoedkundige boek. Elke bladsy bevat 'n getal met mooi illustrasies en oulike aktiwiteite wat jou kleuter sal stimuleer om getalle maklik te leer
Maak Kennis Met: Kleure

Maak Kennis Met: Kleure
R 40.00
Leer jou kleinding alles van kleure in hierdie pragtige, opvoedkundige boek. Elke bladsy bevat oulike aktiwiteite wat jou kleuter sal stimuleer om fyn detail waar te neem!
Maak Kennis Met: Woorde

Maak Kennis Met: Woorde
R 40.00
Laat jou kleinding woorde herken in hierdie pragtige opvoedkundige boek. Elke bladsy bevat oulike aktiwiteite wat jou kleuter sal stimuleer om woorde maklik te onthou met behulp van kleurvolle illustrasies.
Klein Handjies - Diere 123

Klein Handjies - Diere 123
R 40.00
Die boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei. Daar is meer titels in die reeks.
Klein Handjies - Waar Diere Woon

Klein Handjies - Wilde Diere

Klein Handjies - Baba Diere

Voel en Leer: Plaasdiere

Voel en Leer: Plaasdiere
R 50.00
Dis wonderlik om hierdie oulike plaasdiere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!
Wat maak so: Wouddiere

Wat maak so: Wouddiere
R 40.00
Watter geluid maak 'n uil? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag 'n gunsteling wees.
Voel en Leer: Wilde Diere

Voel en Leer: Wilde Diere
R 50.00
Dis wonderlik om hierdie wilde diere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!
Klein Handjies - Pret met Kleure