Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461115834479,"title":"Mieke en die Meerminne 1: Geheime Onder die See","handle":"mieke-en-die-meerminne-1-geheime-onder-die-see","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eMieke is mal oor meerminne. \u003c\/span\u003eHaar ma en haar ouma dink hulle bestaan net in sprokies. Maar Mieke is oortuig hulle bestaan regtig.\n\u003cp\u003eEen oggend toe Mieke saam met haar oupa op sy vissersboot uitgaan, ontdek sy iets wat haar hele lewe verander.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Regte, egte meermin wat in haar oupa se visnet verstrengel is! Mieke help die meermin, en kort voor lank kry sy die geleentheid om by haar in 'n betowerende koninkryk onder die see te gaan kuier. Daar vind sy allerhande fantastiese geheime oor die meermense uit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn dit is die begin van 'n betowerende avontuur onder die see!\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-19T11:59:48+02:00","created_at":"2020-05-19T11:59:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":13500,"price_min":13500,"price_max":13500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607874486383,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Miranda Jones","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Mieke en die Meerminne 1: Geheime Onder die See","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13500,"weight":105,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799383966","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MiekeendieMeerminne_Geheimeonderdiesee.jpg?v=1589882417"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MiekeendieMeerminne_Geheimeonderdiesee.jpg?v=1589882417","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218600906863,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.666,"height":983,"width":655,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MiekeendieMeerminne_Geheimeonderdiesee.jpg?v=1589882417"},"aspect_ratio":0.666,"height":983,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MiekeendieMeerminne_Geheimeonderdiesee.jpg?v=1589882417","width":655}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eMieke is mal oor meerminne. \u003c\/span\u003eHaar ma en haar ouma dink hulle bestaan net in sprokies. Maar Mieke is oortuig hulle bestaan regtig.\n\u003cp\u003eEen oggend toe Mieke saam met haar oupa op sy vissersboot uitgaan, ontdek sy iets wat haar hele lewe verander.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Regte, egte meermin wat in haar oupa se visnet verstrengel is! Mieke help die meermin, en kort voor lank kry sy die geleentheid om by haar in 'n betowerende koninkryk onder die see te gaan kuier. Daar vind sy allerhande fantastiese geheime oor die meermense uit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn dit is die begin van 'n betowerende avontuur onder die see!\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e"}

Mieke en die Meerminne 1: Geheime Onder die See

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Miranda Jones

Mieke is mal oor meerminne. Haar ma en haar ouma dink hulle bestaan net in sprokies. Maar Mieke is oortuig hulle bestaan regtig.

Een oggend toe Mieke saam met haar oupa op sy vissersboot uitgaan, ontdek sy iets wat haar hele lewe verander.

'n Regte, egte meermin wat in haar oupa se visnet verstrengel is! Mieke help die meermin, en kort voor lank kry sy die geleentheid om by haar in 'n betowerende koninkryk onder die see te gaan kuier. Daar vind sy allerhande fantastiese geheime oor die meermense uit.

En dit is die begin van 'n betowerende avontuur onder die see!