Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461114982511,"title":"Mieke en die Meerminne 2: Die Koningin se Konsert","handle":"mieke-en-die-meerminne-2-die-koningin-se-konsert","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eMieke is mal oor meerminne. \u003c\/span\u003eHaar ma en haar ouma dink hulle bestaan net in sprokies. Maar Mieke weet hulle bestaan regtig. En danksy die meerminprinses Luna en haar betowerde skulpkammetjie, kan Mieke deesdae by die meerminne in hul ongelooflike onderwater-wêreld gaan kuier!\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMieke is baie opgewonde toe sy uitvind Luna se ma verjaar. Al die meermense gaan 'n spesiale verjaardagbal vir die meermin-koningin hou - en Mieke is ook uitgenooi!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dan vind Mieke en Luna uit al die musiekinstrumente het verdwyn. Hoe op aarde gaan hulle betyds die orkes gereed kry vir koningin Morwenna se spesiale konsert?\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-19T11:58:09+02:00","created_at":"2020-05-19T11:58:09+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":16000,"compare_at_price_min":16000,"compare_at_price_max":16000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607872782447,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Miranda Jones","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Mieke en die Meerminne 2: Die Koningin se Konsert","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":105,"compare_at_price":16000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799383973","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miekeendiemeerminne_KoninginseKonsert.jpg?v=1589882325"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miekeendiemeerminne_KoninginseKonsert.jpg?v=1589882325","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218596647023,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":290,"width":188,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miekeendiemeerminne_KoninginseKonsert.jpg?v=1589882325"},"aspect_ratio":0.648,"height":290,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Miekeendiemeerminne_KoninginseKonsert.jpg?v=1589882325","width":188}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eMieke is mal oor meerminne. \u003c\/span\u003eHaar ma en haar ouma dink hulle bestaan net in sprokies. Maar Mieke weet hulle bestaan regtig. En danksy die meerminprinses Luna en haar betowerde skulpkammetjie, kan Mieke deesdae by die meerminne in hul ongelooflike onderwater-wêreld gaan kuier!\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMieke is baie opgewonde toe sy uitvind Luna se ma verjaar. Al die meermense gaan 'n spesiale verjaardagbal vir die meermin-koningin hou - en Mieke is ook uitgenooi!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dan vind Mieke en Luna uit al die musiekinstrumente het verdwyn. Hoe op aarde gaan hulle betyds die orkes gereed kry vir koningin Morwenna se spesiale konsert?\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e"}

Mieke en die Meerminne 2: Die Koningin se Konsert

Product Info
R 160.00
Maximum quantity available reached.
Author: Miranda Jones

Mieke is mal oor meerminne. Haar ma en haar ouma dink hulle bestaan net in sprokies. Maar Mieke weet hulle bestaan regtig. En danksy die meerminprinses Luna en haar betowerde skulpkammetjie, kan Mieke deesdae by die meerminne in hul ongelooflike onderwater-wêreld gaan kuier!

 

Mieke is baie opgewonde toe sy uitvind Luna se ma verjaar. Al die meermense gaan 'n spesiale verjaardagbal vir die meermin-koningin hou - en Mieke is ook uitgenooi!

Maar dan vind Mieke en Luna uit al die musiekinstrumente het verdwyn. Hoe op aarde gaan hulle betyds die orkes gereed kry vir koningin Morwenna se spesiale konsert?


Related Products