Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2190382530671,"title":"My Ouma is 'n Film-ster","handle":"my-ouma-is-n-film-ster","description":"\u003cspan\u003eRikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep. Haar hare is groen gekleur. Sy rits in 'n rooi sportmotor rond. Sy is gedurig in die koerante en tydskrifte. Sy gaan na partytjies toe saam met TV-sterre en staatspresidente.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eToe Ouma boonop 'n rol in 'n nuwe fliek losslaan, is Rikus baie opgewonde. Maar 'n filmstel kan soms 'n gevaarlike plek wees ...\u003c\/span\u003e","published_at":"2019-04-03T15:47:34+02:00","created_at":"2019-04-03T15:47:34+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":12500,"price_min":12500,"price_max":12500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526302691439,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My Ouma is 'n Film-ster","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12500,"weight":80,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799367195"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/My_Ouma_is_n_Film-ster.jpg?v=1554299429"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/My_Ouma_is_n_Film-ster.jpg?v=1554299429","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1944569348207,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/My_Ouma_is_n_Film-ster.jpg?v=1569309201"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/My_Ouma_is_n_Film-ster.jpg?v=1569309201","width":258}],"content":"\u003cspan\u003eRikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep. Haar hare is groen gekleur. Sy rits in 'n rooi sportmotor rond. Sy is gedurig in die koerante en tydskrifte. Sy gaan na partytjies toe saam met TV-sterre en staatspresidente.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eToe Ouma boonop 'n rol in 'n nuwe fliek losslaan, is Rikus baie opgewonde. Maar 'n filmstel kan soms 'n gevaarlike plek wees ...\u003c\/span\u003e"}

My Ouma is 'n Film-ster

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep. Haar hare is groen gekleur. Sy rits in 'n rooi sportmotor rond. Sy is gedurig in die koerante en tydskrifte. Sy gaan na partytjies toe saam met TV-sterre en staatspresidente.

Toe Ouma boonop 'n rol in 'n nuwe fliek losslaan, is Rikus baie opgewonde. Maar 'n filmstel kan soms 'n gevaarlike plek wees ...

Related Products