Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":8655019081900,"title":"My Rympies Bybel","handle":"my-rympies-bybel","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eStel kleintjies bekend aan geliefde stories van die Bybel. Leer hulle oor Noag se drywende dieretuin, dapper klein Dawid, en saggeaarde Jesus. Veertien verhale word oorvertel met eenvoudige, onvergeetlike rympies wat kleuters keer op keer sal wil hoor. Elke storie en illustrasie is spesiaal vir kleuters geskep en is perfek vir voorlees en as geskenk vir 'n doop, ooievaarstee, Kersfees en ander spesiale geleenthede. Hierdie boek sal 'n gekoesterde versameling in enige huis wees!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2026-07-09T10:03:24+02:00","created_at":"2026-07-09T10:03:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Christelik","Kinders","Nie-fiksie","Non-Fiction"],"price":22500,"price_min":22500,"price_max":22500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46745905266860,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elsa Silke","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My Rympies Bybel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":22500,"weight":750,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798185738","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MyRympiesBybel.png?v=1783584224"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MyRympiesBybel.png?v=1783584224","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33872577101996,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.762,"height":656,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MyRympiesBybel.png?v=1783584224"},"aspect_ratio":0.762,"height":656,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MyRympiesBybel.png?v=1783584224","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eStel kleintjies bekend aan geliefde stories van die Bybel. Leer hulle oor Noag se drywende dieretuin, dapper klein Dawid, en saggeaarde Jesus. Veertien verhale word oorvertel met eenvoudige, onvergeetlike rympies wat kleuters keer op keer sal wil hoor. Elke storie en illustrasie is spesiaal vir kleuters geskep en is perfek vir voorlees en as geskenk vir 'n doop, ooievaarstee, Kersfees en ander spesiale geleenthede. Hierdie boek sal 'n gekoesterde versameling in enige huis wees!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

My Rympies Bybel

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Elsa Silke

Stel kleintjies bekend aan geliefde stories van die Bybel. Leer hulle oor Noag se drywende dieretuin, dapper klein Dawid, en saggeaarde Jesus. Veertien verhale word oorvertel met eenvoudige, onvergeetlike rympies wat kleuters keer op keer sal wil hoor. Elke storie en illustrasie is spesiaal vir kleuters geskep en is perfek vir voorlees en as geskenk vir 'n doop, ooievaarstee, Kersfees en ander spesiale geleenthede. Hierdie boek sal 'n gekoesterde versameling in enige huis wees!

Related Products