Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461045284975,"title":"Nog 13 Spookstories","handle":"nog-13-spookstories","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHet jy senuwees van staal? Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te le en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie? Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags in die donker rondsluip nie? Dan is hierdie net die boek vir jou! Hierdie splinternuwe versameling bevat nog 13 verhale wat jou bloed yskoud sal laat word. So, maak toe die vensters, klim in jou bed... en maak gereed om die gedaantes te ontmoet wat snags in die donker ronddwaal.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-19T09:27:06+02:00","created_at":"2020-05-19T09:28:10+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607472128111,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen \u0026 Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Nog 13 Spookstories","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":188,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799355109","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nog13Spookstories.jpg?v=1589873291"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nog13Spookstories.jpg?v=1589873291","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218143989871,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.63,"height":400,"width":252,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nog13Spookstories.jpg?v=1589873291"},"aspect_ratio":0.63,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Nog13Spookstories.jpg?v=1589873291","width":252}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHet jy senuwees van staal? Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te le en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie? Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags in die donker rondsluip nie? Dan is hierdie net die boek vir jou! Hierdie splinternuwe versameling bevat nog 13 verhale wat jou bloed yskoud sal laat word. So, maak toe die vensters, klim in jou bed... en maak gereed om die gedaantes te ontmoet wat snags in die donker ronddwaal.\u003c\/span\u003e"}

Nog 13 Spookstories

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Fanie Viljoen & Jaco Jacobs

Het jy senuwees van staal? Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te le en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie? Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags in die donker rondsluip nie? Dan is hierdie net die boek vir jou! Hierdie splinternuwe versameling bevat nog 13 verhale wat jou bloed yskoud sal laat word. So, maak toe die vensters, klim in jou bed... en maak gereed om die gedaantes te ontmoet wat snags in die donker ronddwaal.

Related Products