Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2193949982831,"title":"Ouma se storie","handle":"ouma-se-storie","description":"\u003cdiv class=\"dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cspan\u003eDaar is soveel dinge wat ’n mens nooit vir jou ouma vra wanneer jy die kans het nie. Wanneer jy later probeer onthou wat sy wel vertel het, het jy die grootste deel van haar storie al weer vergeet.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOmdat Solet Scheeres se kinders hul Suid-Afrikaanse oumas net ’n paar weke per jaar sien, het sy besluit om ’n boek te skryf waarin Ouma haar lewensverhaal kan vertel. Ons oumas het immers dinge deurgemaak wat ons kinders nooit sal beleef nie. Uiteindelik, nadat sy die boek vol geskryf het, kry Ouma se kleinkind dit terug om die kosbare stuk familiegeskiedenis vir die nageslag te bewaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOuma vul vrae in die volgende afdelings in:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eOuma se storie\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eHok toe! Ouma se skooldae\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eHerinneringe uit toeka se dae\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eVrotsige vryers en ’n trousseaukis\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eHuis opsit en moederskap\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOuma se plek in die geskiedenis\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOuma se reisavonture\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOuma se wense en wyshede\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie boek bestaan uit vrae wat ouma moet invul, pragtige kleur illustrasies van onder andere Anneline Kriel, Zola Budd, Chris Barnard, Lady Di en ander bekende dinge en mense uit ouma se leeftyd. Daar is ook leë blaaie in elke hoofstuk waar ouma ekstra inligting kan neerpen, of foto's plak.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"green\"\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-06-06T13:26:48+02:00","created_at":"2019-04-08T13:25:30+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20553419718767,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Solet Scheeres","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Ouma se storie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":433,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798156097","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ouma_se_storie.jpg?v=1564053701"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ouma_se_storie.jpg?v=1564053701","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1949815373935,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":400,"width":307,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ouma_se_storie.jpg?v=1564053701"},"aspect_ratio":0.768,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ouma_se_storie.jpg?v=1564053701","width":307}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"dgreen\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cspan\u003eDaar is soveel dinge wat ’n mens nooit vir jou ouma vra wanneer jy die kans het nie. Wanneer jy later probeer onthou wat sy wel vertel het, het jy die grootste deel van haar storie al weer vergeet.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOmdat Solet Scheeres se kinders hul Suid-Afrikaanse oumas net ’n paar weke per jaar sien, het sy besluit om ’n boek te skryf waarin Ouma haar lewensverhaal kan vertel. Ons oumas het immers dinge deurgemaak wat ons kinders nooit sal beleef nie. Uiteindelik, nadat sy die boek vol geskryf het, kry Ouma se kleinkind dit terug om die kosbare stuk familiegeskiedenis vir die nageslag te bewaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOuma vul vrae in die volgende afdelings in:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eOuma se storie\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eHok toe! Ouma se skooldae\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eHerinneringe uit toeka se dae\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eVrotsige vryers en ’n trousseaukis\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eHuis opsit en moederskap\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOuma se plek in die geskiedenis\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOuma se reisavonture\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOuma se wense en wyshede\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie boek bestaan uit vrae wat ouma moet invul, pragtige kleur illustrasies van onder andere Anneline Kriel, Zola Budd, Chris Barnard, Lady Di en ander bekende dinge en mense uit ouma se leeftyd. Daar is ook leë blaaie in elke hoofstuk waar ouma ekstra inligting kan neerpen, of foto's plak.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"green\"\u003e\u003c\/div\u003e"}

Ouma se storie

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Solet Scheeres

Daar is soveel dinge wat ’n mens nooit vir jou ouma vra wanneer jy die kans het nie. Wanneer jy later probeer onthou wat sy wel vertel het, het jy die grootste deel van haar storie al weer vergeet.

 

Omdat Solet Scheeres se kinders hul Suid-Afrikaanse oumas net ’n paar weke per jaar sien, het sy besluit om ’n boek te skryf waarin Ouma haar lewensverhaal kan vertel. Ons oumas het immers dinge deurgemaak wat ons kinders nooit sal beleef nie. Uiteindelik, nadat sy die boek vol geskryf het, kry Ouma se kleinkind dit terug om die kosbare stuk familiegeskiedenis vir die nageslag te bewaar.

Ouma vul vrae in die volgende afdelings in:

  • Ouma se storie
  • Hok toe! Ouma se skooldae
  • Herinneringe uit toeka se dae
  • Vrotsige vryers en ’n trousseaukis
  • Huis opsit en moederskap
  • Ouma se plek in die geskiedenis
  • Ouma se reisavonture
  • Ouma se wense en wyshede

 

Die boek bestaan uit vrae wat ouma moet invul, pragtige kleur illustrasies van onder andere Anneline Kriel, Zola Budd, Chris Barnard, Lady Di en ander bekende dinge en mense uit ouma se leeftyd. Daar is ook leë blaaie in elke hoofstuk waar ouma ekstra inligting kan neerpen, of foto's plak.