Spend over R500 to qualify for free delivery!
{"id":1669017796719,"title":"Protea se Plakpoppies, Modeontwerper, Trouversameling","handle":"plakpoppies-modeontwerper-trouversameling","description":"\u003cp\u003eʼn Boek vir jong kreatiewe dogtertjies wat in mode belangstel. Jong dogtertjies kan op ʼn kreatiewe wyse kennis maak met troumodes met hierdie aanvulling tot die gewilde “Sticker Dolly Dressing” reeks van die Britse uitgewershuis Usborne. Kinders word aangemoedig om self uitrustings te ontwerp met meer as 300 plakkers, insluitend 100 plakkers wat hulle self kan inkleur.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWenke vir kleurkombinasies en patrone help om uitrustings vir ʼn hele trouversameling te ontwerp. Dit is die derde boek in die reeks wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan ʼn Suid-Afrikaanse mark bekendstel\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:54+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:54+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Aktiwiteitsboeke","Kinders","Nie-fiksie"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417675972719,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Stella Baggot","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Protea se Plakpoppies, Modeontwerper, Trouversameling","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781485304180"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Plakpoppies_modeontwerper_trou.jpg?v=1538812110"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Plakpoppies_modeontwerper_trou.jpg?v=1538812110","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eʼn Boek vir jong kreatiewe dogtertjies wat in mode belangstel. Jong dogtertjies kan op ʼn kreatiewe wyse kennis maak met troumodes met hierdie aanvulling tot die gewilde “Sticker Dolly Dressing” reeks van die Britse uitgewershuis Usborne. Kinders word aangemoedig om self uitrustings te ontwerp met meer as 300 plakkers, insluitend 100 plakkers wat hulle self kan inkleur.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWenke vir kleurkombinasies en patrone help om uitrustings vir ʼn hele trouversameling te ontwerp. Dit is die derde boek in die reeks wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan ʼn Suid-Afrikaanse mark bekendstel\u003c\/p\u003e"}

Protea se Plakpoppies, Modeontwerper, Trouversameling

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Stella Baggot

ʼn Boek vir jong kreatiewe dogtertjies wat in mode belangstel. Jong dogtertjies kan op ʼn kreatiewe wyse kennis maak met troumodes met hierdie aanvulling tot die gewilde “Sticker Dolly Dressing” reeks van die Britse uitgewershuis Usborne. Kinders word aangemoedig om self uitrustings te ontwerp met meer as 300 plakkers, insluitend 100 plakkers wat hulle self kan inkleur.

Wenke vir kleurkombinasies en patrone help om uitrustings vir ʼn hele trouversameling te ontwerp. Dit is die derde boek in die reeks wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan ʼn Suid-Afrikaanse mark bekendstel

Related Products