Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4464614998127,"title":"Presies anders Boek 1: Eksperimente en eerste soene","handle":"presiesanders-boek-1-eksperimente-en-eerste-soene","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eZoe en Zoya is n identiese tweeling. Maar dit is waar die ooreenkoms eindig. Terwyl Zoe gedurig haar neus in 'n boek het en posters van die periodieke tabel teen haar kamermuur plak, is Zoya meer behep met haar voorkoms en die nuutste ou waarop sy kamtig verlief is. Wanneer Zoe 'n klomp seuns as proefkonyne gebruik vir haar ekspo-taak, raak dinge gekompliseer. Zoe moet net beheer kry van haarself. En beslis en absoluut totaal en al nie staan en verlief raak op haar sussie se kerel nie!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-21T17:16:35+02:00","created_at":"2020-05-21T17:16:35+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 13+","Fiksie","Kinders"],"price":14500,"price_min":14500,"price_max":14500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31618718040175,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cecilia Steyn","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Presies anders Boek 1: Eksperimente en eerste soene","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14500,"weight":118,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798175319"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Presiesanders_Eksperimenteeneerstesoene.jpg?v=1590074223"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Presiesanders_Eksperimenteeneerstesoene.jpg?v=1590074223","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6230531276911,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.657,"height":761,"width":500,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Presiesanders_Eksperimenteeneerstesoene.jpg?v=1590074223"},"aspect_ratio":0.657,"height":761,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Presiesanders_Eksperimenteeneerstesoene.jpg?v=1590074223","width":500}],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eZoe en Zoya is n identiese tweeling. Maar dit is waar die ooreenkoms eindig. Terwyl Zoe gedurig haar neus in 'n boek het en posters van die periodieke tabel teen haar kamermuur plak, is Zoya meer behep met haar voorkoms en die nuutste ou waarop sy kamtig verlief is. Wanneer Zoe 'n klomp seuns as proefkonyne gebruik vir haar ekspo-taak, raak dinge gekompliseer. Zoe moet net beheer kry van haarself. En beslis en absoluut totaal en al nie staan en verlief raak op haar sussie se kerel nie!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}

Presies anders Boek 1: Eksperimente en eerste soene

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cecilia Steyn

Zoe en Zoya is n identiese tweeling. Maar dit is waar die ooreenkoms eindig. Terwyl Zoe gedurig haar neus in 'n boek het en posters van die periodieke tabel teen haar kamermuur plak, is Zoya meer behep met haar voorkoms en die nuutste ou waarop sy kamtig verlief is. Wanneer Zoe 'n klomp seuns as proefkonyne gebruik vir haar ekspo-taak, raak dinge gekompliseer. Zoe moet net beheer kry van haarself. En beslis en absoluut totaal en al nie staan en verlief raak op haar sussie se kerel nie!

Related Products