Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4464616112239,"title":"Presies anders Boek 2: Cupcakes en Kupido's","handle":"presiesanders-boek-2-cupcakes-en-kupidos","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eZoya presteer nie op skool soos haar identiese tweelingsussie Zoe nie. Maar wie gee tog om oor wiskunde en rekeningkunde? Dis veel beter om seker te maak sy lyk altyd fantasties op ’n selfie. Dis tog hoe sy Erwee du Rand se oog kan vang. Of is dit\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWanneer Zoya gekies word as die hoof van die balkomitee, is sy in die wolke oor die kans om tyd saam met Erwee te spandeer. Buitendien, hoe moeilik kan dit nou wees om met ’n begroting te werk? Daar is wel ’n paar probleme: die jaloerse Beula, ’n geheimsinnige matchmaker en die feit dat haar pa skielik tienersleng praat en leer skateboard ry . . .\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-21T17:18:49+02:00","created_at":"2020-05-21T17:18:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 13+","Fiksie","Kinders","NB"],"price":16500,"price_min":16500,"price_max":16500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31618725412975,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cecilia Steyn","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Presies anders Boek 2: Cupcakes en Kupido's","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16500,"weight":118,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798177085","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Presiesanders_CUpcakes_Kupido.jpg?v=1590074361"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Presiesanders_CUpcakes_Kupido.jpg?v=1590074361","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6230543204463,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.641,"height":780,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Presiesanders_CUpcakes_Kupido.jpg?v=1590074361"},"aspect_ratio":0.641,"height":780,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Presiesanders_CUpcakes_Kupido.jpg?v=1590074361","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eZoya presteer nie op skool soos haar identiese tweelingsussie Zoe nie. Maar wie gee tog om oor wiskunde en rekeningkunde? Dis veel beter om seker te maak sy lyk altyd fantasties op ’n selfie. Dis tog hoe sy Erwee du Rand se oog kan vang. Of is dit\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWanneer Zoya gekies word as die hoof van die balkomitee, is sy in die wolke oor die kans om tyd saam met Erwee te spandeer. Buitendien, hoe moeilik kan dit nou wees om met ’n begroting te werk? Daar is wel ’n paar probleme: die jaloerse Beula, ’n geheimsinnige matchmaker en die feit dat haar pa skielik tienersleng praat en leer skateboard ry . . .\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Presies anders Boek 2: Cupcakes en Kupido's

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cecilia Steyn

Zoya presteer nie op skool soos haar identiese tweelingsussie Zoe nie. Maar wie gee tog om oor wiskunde en rekeningkunde? Dis veel beter om seker te maak sy lyk altyd fantasties op ’n selfie. Dis tog hoe sy Erwee du Rand se oog kan vang. Of is dit

Wanneer Zoya gekies word as die hoof van die balkomitee, is sy in die wolke oor die kans om tyd saam met Erwee te spandeer. Buitendien, hoe moeilik kan dit nou wees om met ’n begroting te werk? Daar is wel ’n paar probleme: die jaloerse Beula, ’n geheimsinnige matchmaker en die feit dat haar pa skielik tienersleng praat en leer skateboard ry . . .

Related Products