Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4464617029743,"title":"Presies anders Boek 3: Somerskool en Spoke","handle":"presiesanders-boek-3-somerskool-en-spoke","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eZoe oortuig haar tweelingsussie om na 'n somerskool te gaan, maar sy wil eintlik net die plaaslike spook ontmoet wat volgens legende op die kampus dwaal. Zoya mag net nie uitvind dat daar 'n spook is nie, want sy is doodbang! Sommer gou is Zoya se senuwees op hol . . . En dis nie net omdat mislike Queen Bee Beula byna ’n groot ramp veroorsaak nie. Kan dit wees dat die tweeling se ouer broer Zane se hart gebreek is deur die berugte kampusspook?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-21T17:20:19+02:00","created_at":"2020-05-21T17:20:19+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 13+","Fiksie","Kinders","NB"],"price":16500,"price_min":16500,"price_max":16500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31618733506671,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cecilia Steyn","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Presies anders Boek 3: Somerskool en Spoke","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16500,"weight":118,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798178846","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Presiesanders_SomerskoolenSpoke.jpg?v=1590074445"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Presiesanders_SomerskoolenSpoke.jpg?v=1590074445","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6230550642799,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.651,"height":767,"width":499,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Presiesanders_SomerskoolenSpoke.jpg?v=1590074445"},"aspect_ratio":0.651,"height":767,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Presiesanders_SomerskoolenSpoke.jpg?v=1590074445","width":499}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eZoe oortuig haar tweelingsussie om na 'n somerskool te gaan, maar sy wil eintlik net die plaaslike spook ontmoet wat volgens legende op die kampus dwaal. Zoya mag net nie uitvind dat daar 'n spook is nie, want sy is doodbang! Sommer gou is Zoya se senuwees op hol . . . En dis nie net omdat mislike Queen Bee Beula byna ’n groot ramp veroorsaak nie. Kan dit wees dat die tweeling se ouer broer Zane se hart gebreek is deur die berugte kampusspook?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Presies anders Boek 3: Somerskool en Spoke

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cecilia Steyn

Zoe oortuig haar tweelingsussie om na 'n somerskool te gaan, maar sy wil eintlik net die plaaslike spook ontmoet wat volgens legende op die kampus dwaal. Zoya mag net nie uitvind dat daar 'n spook is nie, want sy is doodbang! Sommer gou is Zoya se senuwees op hol . . . En dis nie net omdat mislike Queen Bee Beula byna ’n groot ramp veroorsaak nie. Kan dit wees dat die tweeling se ouer broer Zane se hart gebreek is deur die berugte kampusspook?

Related Products