Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461294780527,"title":"Professor Fungus en die BreinDrein-Eksperiment","handle":"professor-fungus-en-die-breindrein-eksperiment","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003e'n Toestel wat boodskappe tot in die ruimte kan stuur? Bennie en Jenny dink dis 'n Briljante idee! Hulle kan nie wag om professor Fungus se nuutste uitvinding te toets nie. Maar dan kry hulle 'n nare verrassing uit die buitenste ruim. Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories!) verslind Jaco Jacobs se professor Fungus-reeks – en Johann Strauss se ongelooflike illustrasies sorg vir dubbel soveel pret! Elke storie is propvol fantastiese karakters en wilde, skreeusnaakse avonture! En by Einstein se snor, agterin elke boek is daar boonop ’n eksperiment wat jy tuis kan doen.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-19T16:10:44+02:00","created_at":"2020-05-19T16:10:44+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":12500,"price_min":12500,"price_max":12500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608791335023,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Professor Fungus en die BreinDrein-Eksperiment","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12500,"weight":100,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799372656"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/ProfessorFungusendiebreindreineksperiment.jpg?v=1589897463"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/ProfessorFungusendiebreindreineksperiment.jpg?v=1589897463","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219551866991,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.655,"height":400,"width":262,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/ProfessorFungusendiebreindreineksperiment.jpg?v=1589897463"},"aspect_ratio":0.655,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/ProfessorFungusendiebreindreineksperiment.jpg?v=1589897463","width":262}],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003e'n Toestel wat boodskappe tot in die ruimte kan stuur? Bennie en Jenny dink dis 'n Briljante idee! Hulle kan nie wag om professor Fungus se nuutste uitvinding te toets nie. Maar dan kry hulle 'n nare verrassing uit die buitenste ruim. Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories!) verslind Jaco Jacobs se professor Fungus-reeks – en Johann Strauss se ongelooflike illustrasies sorg vir dubbel soveel pret! Elke storie is propvol fantastiese karakters en wilde, skreeusnaakse avonture! En by Einstein se snor, agterin elke boek is daar boonop ’n eksperiment wat jy tuis kan doen.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}

Professor Fungus en die BreinDrein-Eksperiment

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

'n Toestel wat boodskappe tot in die ruimte kan stuur? Bennie en Jenny dink dis 'n Briljante idee! Hulle kan nie wag om professor Fungus se nuutste uitvinding te toets nie. Maar dan kry hulle 'n nare verrassing uit die buitenste ruim. Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories!) verslind Jaco Jacobs se professor Fungus-reeks – en Johann Strauss se ongelooflike illustrasies sorg vir dubbel soveel pret! Elke storie is propvol fantastiese karakters en wilde, skreeusnaakse avonture! En by Einstein se snor, agterin elke boek is daar boonop ’n eksperiment wat jy tuis kan doen.

Related Products