Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669017829487,"title":"Raai Raai Riepa!","handle":"raai-raai-riepa","description":"\u003cp\u003eRaai, raai, riepa!\u003cbr\u003e geel is my piepa,\u003cbr\u003e groen is my doedelsak\u003cbr\u003e waaraan my piepa hang. (Die antwoord? ’n Wortel!)\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRaai raai riepa is ’n versameling van Afrikaanse raaisels wat enigiemand sal laat kopkrap. As jy heeltemal in die duister is oor die antwoord op die raaisel, kan dit agter in die boek opgesoek word.\u003cbr\u003e Die tweede deel van Raai raai riepa bevat grappige tongknopers of snelseêrtjies wat jou tong se ratsheid behoorlik sal toets. Probeer hierdie tongknoper so vinnig opsê as wat jy kan:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMy liewe neef Louw,\u003cbr\u003e my neus jeuk nou.\u003cbr\u003e Jeuk my liewe neef Louw\u003cbr\u003e se neus ook nou?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRaai raai riepa is ’n boek vir oud en jonk en sal sorg vir eindelose vermaak op die langpad, op gesinsvakansies, op partytjies of op ’n rustige aand tuis.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:55+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Protea"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417676005487,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Pellissier \u0026 Van Rooyen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Raai Raai Riepa!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869197254","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Raai_raai_riepa.jpg?v=1538812128"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Raai_raai_riepa.jpg?v=1538812128","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082775634031,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.68,"height":500,"width":340,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Raai_raai_riepa.jpg?v=1538812128"},"aspect_ratio":0.68,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Raai_raai_riepa.jpg?v=1538812128","width":340}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eRaai, raai, riepa!\u003cbr\u003e geel is my piepa,\u003cbr\u003e groen is my doedelsak\u003cbr\u003e waaraan my piepa hang. (Die antwoord? ’n Wortel!)\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRaai raai riepa is ’n versameling van Afrikaanse raaisels wat enigiemand sal laat kopkrap. As jy heeltemal in die duister is oor die antwoord op die raaisel, kan dit agter in die boek opgesoek word.\u003cbr\u003e Die tweede deel van Raai raai riepa bevat grappige tongknopers of snelseêrtjies wat jou tong se ratsheid behoorlik sal toets. Probeer hierdie tongknoper so vinnig opsê as wat jy kan:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMy liewe neef Louw,\u003cbr\u003e my neus jeuk nou.\u003cbr\u003e Jeuk my liewe neef Louw\u003cbr\u003e se neus ook nou?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRaai raai riepa is ’n boek vir oud en jonk en sal sorg vir eindelose vermaak op die langpad, op gesinsvakansies, op partytjies of op ’n rustige aand tuis.\u003c\/p\u003e"}

Raai Raai Riepa!

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Pellissier & Van Rooyen

Raai, raai, riepa!
geel is my piepa,
groen is my doedelsak
waaraan my piepa hang. (Die antwoord? ’n Wortel!)

Raai raai riepa is ’n versameling van Afrikaanse raaisels wat enigiemand sal laat kopkrap. As jy heeltemal in die duister is oor die antwoord op die raaisel, kan dit agter in die boek opgesoek word.
Die tweede deel van Raai raai riepa bevat grappige tongknopers of snelseêrtjies wat jou tong se ratsheid behoorlik sal toets. Probeer hierdie tongknoper so vinnig opsê as wat jy kan:

My liewe neef Louw,
my neus jeuk nou.
Jeuk my liewe neef Louw
se neus ook nou?

Raai raai riepa is ’n boek vir oud en jonk en sal sorg vir eindelose vermaak op die langpad, op gesinsvakansies, op partytjies of op ’n rustige aand tuis.