Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":8591611986092,"title":"Rietrotte (8): Ontspoor","handle":"rietrotte-8-ontspoor","description":"\u003cdiv class=\"showmore_387493 dgreen\" id=\"showmore_387493\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cspan\u003eDie Rietrotte is al lankal lus om weer te gaan kamp. Hulle gryp dus die kans aan toe Malebo se broer, Thabo, hulle nooi om die naweek saam met hom wildtuin toe te gaan. Sommer die eerste aand al is daar opwinding toe dit lyk of daar 'n leeu in die kamp is. Toe Thabo vir hulle plek op 'n wildrit bespreek, is hulle opgewonde om die park verder te verken en meer diere (alles behalwe 'n leeu!) te sien. Maar die wildrit neem 'n onverwagte wending en die Rietrotte besef dat die natuur nie iets is om mee te speel nie.\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2026-06-18T11:13:04+02:00","created_at":"2026-06-18T10:43:40+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":19500,"price_min":19500,"price_max":19500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46391129866412,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nerine Ahlers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Rietrotte (8): Ontspoor","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19500,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485313670","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot_2026-06-18_at_10.45.24.png?v=1781772338"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot_2026-06-18_at_10.45.24.png?v=1781772338","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33585178017964,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.647,"height":1314,"width":850,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot_2026-06-18_at_10.45.24.png?v=1781772338"},"aspect_ratio":0.647,"height":1314,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot_2026-06-18_at_10.45.24.png?v=1781772338","width":850}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"showmore_387493 dgreen\" id=\"showmore_387493\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cspan\u003eDie Rietrotte is al lankal lus om weer te gaan kamp. Hulle gryp dus die kans aan toe Malebo se broer, Thabo, hulle nooi om die naweek saam met hom wildtuin toe te gaan. Sommer die eerste aand al is daar opwinding toe dit lyk of daar 'n leeu in die kamp is. Toe Thabo vir hulle plek op 'n wildrit bespreek, is hulle opgewonde om die park verder te verken en meer diere (alles behalwe 'n leeu!) te sien. Maar die wildrit neem 'n onverwagte wending en die Rietrotte besef dat die natuur nie iets is om mee te speel nie.\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e"}

Rietrotte (8): Ontspoor

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Nerine Ahlers

Die Rietrotte is al lankal lus om weer te gaan kamp. Hulle gryp dus die kans aan toe Malebo se broer, Thabo, hulle nooi om die naweek saam met hom wildtuin toe te gaan. Sommer die eerste aand al is daar opwinding toe dit lyk of daar 'n leeu in die kamp is. Toe Thabo vir hulle plek op 'n wildrit bespreek, is hulle opgewonde om die park verder te verken en meer diere (alles behalwe 'n leeu!) te sien. Maar die wildrit neem 'n onverwagte wending en die Rietrotte besef dat die natuur nie iets is om mee te speel nie.