Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2196379107439,"title":"Saartjie Omnibus 4","handle":"saartjie-omnibus-4","description":"\u003cp\u003eIn hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe se avonture voortgesit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Saartjie se skatte sorg spoke en skatte dat Saartjie weereens Lynnekom se heldin word. Sy en Galpil gaan 'n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke en wie nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Saartjie se kliek ontdek Saartjie 'n boek oor 'n groep meisies in Engeland wat 'n kliek gevorm het en besluit summier die Drie Muskiete moet 'n ander naam en nuwe doelstellings kry.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Saartjie se kerel lees Saartjie 'n artikel oor hipnose en besluit dadelik om Anna en Lina as proefkonyne te gebruik. Maar soos gewoonlik verloop dinge nie heeltemal soos beplan nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSaartjie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lewers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-11T12:35:20+02:00","created_at":"2019-04-11T12:35:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":19900,"price_min":19900,"price_max":19900,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20569233031279,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Bettie Naude","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Saartjie Omnibus 4","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19900,"weight":420,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798170376","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Saartjie_Omnibus_4.jpg?v=1554980055"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Saartjie_Omnibus_4.jpg?v=1554980055","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1953480310895,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":400,"width":257,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Saartjie_Omnibus_4.jpg?v=1554980055"},"aspect_ratio":0.643,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Saartjie_Omnibus_4.jpg?v=1554980055","width":257}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eIn hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe se avonture voortgesit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Saartjie se skatte sorg spoke en skatte dat Saartjie weereens Lynnekom se heldin word. Sy en Galpil gaan 'n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke en wie nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Saartjie se kliek ontdek Saartjie 'n boek oor 'n groep meisies in Engeland wat 'n kliek gevorm het en besluit summier die Drie Muskiete moet 'n ander naam en nuwe doelstellings kry.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Saartjie se kerel lees Saartjie 'n artikel oor hipnose en besluit dadelik om Anna en Lina as proefkonyne te gebruik. Maar soos gewoonlik verloop dinge nie heeltemal soos beplan nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSaartjie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lewers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word.\u003c\/p\u003e"}

Saartjie Omnibus 4

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Bettie Naude

In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe se avonture voortgesit.

In Saartjie se skatte sorg spoke en skatte dat Saartjie weereens Lynnekom se heldin word. Sy en Galpil gaan 'n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke en wie nie.

In Saartjie se kliek ontdek Saartjie 'n boek oor 'n groep meisies in Engeland wat 'n kliek gevorm het en besluit summier die Drie Muskiete moet 'n ander naam en nuwe doelstellings kry.

In Saartjie se kerel lees Saartjie 'n artikel oor hipnose en besluit dadelik om Anna en Lina as proefkonyne te gebruik. Maar soos gewoonlik verloop dinge nie heeltemal soos beplan nie.

Saartjie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lewers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word.

Related Products