Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2196391886959,"title":"Saartjie Omnibus 5","handle":"saartjie-omnibus-5","description":"\u003cp\u003eIn hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe se avonture voortgesit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Saartjie se dapper daad het Saartjie se ouer broer, Kris, groot liefdesprobleme. Sy meisie het hom gelos vir 'n vent met 'n blink motor en 'n snor. Saartjie kom vorendag met 'n skeeusnaakse plan om hom op sy plek te sit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Saartjie se piekniek beland Apie se rugbybal in die kwaai oom Kerneels se perskeboord. Saartjie probeer help, maar veroorsaak in die proses nog groter moeilikheid. Hulle kort geld om skadevergoeding te betaal en Saartjie reel 'n piekniek waarvoor Lynnekom se kinders moet opdok.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Saartjie se prys lees Saartjie van kinders wat 'n vriendelikheidsveldtog geloods en almal om hulle se lewens verander het. Wanneer sy haar vriendinne ompraat om saam met haar die toonbeeld van vriendelikheid en goeie maniere te wees, vermoed almal onraad, veral die seuns.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSaartjie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word. \u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-11T12:55:30+02:00","created_at":"2019-04-11T12:55:30+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":19900,"price_min":19900,"price_max":19900,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20569273041007,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Bettie Naude","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Saartjie Omnibus 5","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19900,"weight":420,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798174572","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Saartjie_Omnibus_5.jpg?v=1554981636"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Saartjie_Omnibus_5.jpg?v=1554981636","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1953531134063,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":400,"width":257,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Saartjie_Omnibus_5.jpg?v=1554981636"},"aspect_ratio":0.643,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Saartjie_Omnibus_5.jpg?v=1554981636","width":257}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eIn hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe se avonture voortgesit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Saartjie se dapper daad het Saartjie se ouer broer, Kris, groot liefdesprobleme. Sy meisie het hom gelos vir 'n vent met 'n blink motor en 'n snor. Saartjie kom vorendag met 'n skeeusnaakse plan om hom op sy plek te sit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Saartjie se piekniek beland Apie se rugbybal in die kwaai oom Kerneels se perskeboord. Saartjie probeer help, maar veroorsaak in die proses nog groter moeilikheid. Hulle kort geld om skadevergoeding te betaal en Saartjie reel 'n piekniek waarvoor Lynnekom se kinders moet opdok.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Saartjie se prys lees Saartjie van kinders wat 'n vriendelikheidsveldtog geloods en almal om hulle se lewens verander het. Wanneer sy haar vriendinne ompraat om saam met haar die toonbeeld van vriendelikheid en goeie maniere te wees, vermoed almal onraad, veral die seuns.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSaartjie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word. \u003c\/p\u003e"}

Saartjie Omnibus 5

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Bettie Naude

In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe se avonture voortgesit.

In Saartjie se dapper daad het Saartjie se ouer broer, Kris, groot liefdesprobleme. Sy meisie het hom gelos vir 'n vent met 'n blink motor en 'n snor. Saartjie kom vorendag met 'n skeeusnaakse plan om hom op sy plek te sit.

In Saartjie se piekniek beland Apie se rugbybal in die kwaai oom Kerneels se perskeboord. Saartjie probeer help, maar veroorsaak in die proses nog groter moeilikheid. Hulle kort geld om skadevergoeding te betaal en Saartjie reel 'n piekniek waarvoor Lynnekom se kinders moet opdok.

In Saartjie se prys lees Saartjie van kinders wat 'n vriendelikheidsveldtog geloods en almal om hulle se lewens verander het. Wanneer sy haar vriendinne ompraat om saam met haar die toonbeeld van vriendelikheid en goeie maniere te wees, vermoed almal onraad, veral die seuns.

Saartjie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word. 

Related Products