Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2190493712495,"title":"Sanri Steyn Omnibus 2","handle":"sanri-steyn-omnibus-2","description":"\u003cspan\u003eSanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - van vampiere wat op die dorp kom woon, tot 'n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eVir die eerste keer is die Sanri-reeks nou in 'n bekostigbare omnibus-formaat beskikbaar! Die drie titels in hierdie omnibus sluit in: \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e5: Die monsters van Middernagstraat\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eSanri se neus begin kriewel toe 'n vreemde ding een middag in Middernagstraat gebeur. En as Sanri se neus kriewel, beteken dit net een ding - sy ruik 'n storie! Sy is byna doodseker sy het gesien hoe een van Claudia Müller se oulike skoothondjies 'n oomblik lank in 'n monster verander ... 'n Nare monster met bloedrooi oë, 'n bek vol vreesaanjaende tande, en vreemde stekels op sy rug en nek. Markus is oortuig Sanri se verbeelding werk weer oortyd. Maar dan begin troeteldiere in Raaiselfontein verdwyn ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e6: Die nag van die weerwolwe\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eSanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas, Chrissie de Wolfe, ontmoet. Waarom het Chrissie 'n sappige rou steak in haar kosblik? Wat soek sy by die slaghuis en waarom koop sy soveel vleis? En hoekom lyk dit of sy supersterk is? As Sanri se neus kriewel, moet jy weet hier kom 'n storie ... Sanri is oortuig die nuwe meisie in haar klas is 'n weerwolf. Maar hoe gaan sy en Markus dit bewys?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e7: Die vampiere van vlermuishoogte\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eSanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly in Vlermuishoogte - 'n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie ... Waarom het Danté se pa 'n skaduwee soos 'n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?\u003c\/span\u003e","published_at":"2019-04-03T18:33:55+02:00","created_at":"2019-04-03T18:33:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526884552815,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Theresa van Baalen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Sanri Steyn Omnibus 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":280,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799390728","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sanri_SteynOmnibus_2.jpg?v=1554309351"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sanri_SteynOmnibus_2.jpg?v=1554309351","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1944689180783,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.647,"height":320,"width":207,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sanri_SteynOmnibus_2.jpg?v=1554309351"},"aspect_ratio":0.647,"height":320,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Sanri_SteynOmnibus_2.jpg?v=1554309351","width":207}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eSanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - van vampiere wat op die dorp kom woon, tot 'n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eVir die eerste keer is die Sanri-reeks nou in 'n bekostigbare omnibus-formaat beskikbaar! Die drie titels in hierdie omnibus sluit in: \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e5: Die monsters van Middernagstraat\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eSanri se neus begin kriewel toe 'n vreemde ding een middag in Middernagstraat gebeur. En as Sanri se neus kriewel, beteken dit net een ding - sy ruik 'n storie! Sy is byna doodseker sy het gesien hoe een van Claudia Müller se oulike skoothondjies 'n oomblik lank in 'n monster verander ... 'n Nare monster met bloedrooi oë, 'n bek vol vreesaanjaende tande, en vreemde stekels op sy rug en nek. Markus is oortuig Sanri se verbeelding werk weer oortyd. Maar dan begin troeteldiere in Raaiselfontein verdwyn ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e6: Die nag van die weerwolwe\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eSanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas, Chrissie de Wolfe, ontmoet. Waarom het Chrissie 'n sappige rou steak in haar kosblik? Wat soek sy by die slaghuis en waarom koop sy soveel vleis? En hoekom lyk dit of sy supersterk is? As Sanri se neus kriewel, moet jy weet hier kom 'n storie ... Sanri is oortuig die nuwe meisie in haar klas is 'n weerwolf. Maar hoe gaan sy en Markus dit bewys?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e7: Die vampiere van vlermuishoogte\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eSanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly in Vlermuishoogte - 'n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie ... Waarom het Danté se pa 'n skaduwee soos 'n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?\u003c\/span\u003e"}

Sanri Steyn Omnibus 2

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Theresa van Baalen

Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - van vampiere wat op die dorp kom woon, tot 'n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!

Vir die eerste keer is die Sanri-reeks nou in 'n bekostigbare omnibus-formaat beskikbaar! Die drie titels in hierdie omnibus sluit in: 
5: Die monsters van Middernagstraat
Sanri se neus begin kriewel toe 'n vreemde ding een middag in Middernagstraat gebeur. En as Sanri se neus kriewel, beteken dit net een ding - sy ruik 'n storie! Sy is byna doodseker sy het gesien hoe een van Claudia Müller se oulike skoothondjies 'n oomblik lank in 'n monster verander ... 'n Nare monster met bloedrooi oë, 'n bek vol vreesaanjaende tande, en vreemde stekels op sy rug en nek. Markus is oortuig Sanri se verbeelding werk weer oortyd. Maar dan begin troeteldiere in Raaiselfontein verdwyn ...
6: Die nag van die weerwolwe
Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas, Chrissie de Wolfe, ontmoet. Waarom het Chrissie 'n sappige rou steak in haar kosblik? Wat soek sy by die slaghuis en waarom koop sy soveel vleis? En hoekom lyk dit of sy supersterk is? As Sanri se neus kriewel, moet jy weet hier kom 'n storie ... Sanri is oortuig die nuwe meisie in haar klas is 'n weerwolf. Maar hoe gaan sy en Markus dit bewys?
7: Die vampiere van vlermuishoogte
Sanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly in Vlermuishoogte - 'n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie ... Waarom het Danté se pa 'n skaduwee soos 'n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?

Related Products