Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4468879589487,"title":"Speurder Kwaaikofski (Omnibus 3-in-1) nr 1","handle":"speurder-kwaaikofski-omnibus-3-in-1","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eKwaaikofski is al ’n privaatspeurder vandat hy kan onthou. Selfs as ’n baba het hy elke boublokkie weer gekry, en ook elke lekker wat iewers in die sandput verdwyn het. Hy het nou eenmaal ’n talent daarvoor. Gee hom ’n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep – wat sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer – en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibusuitgawe bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Kwaaikofski moet uitvind waarom sy gunsteling-kougom uit Olga se winkel verdwyn, die geheim van ’n vlieënde blou rubberkoei ontrafel en 'n vreemde pienk spook op die skoolgronde vastrek.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-25T10:07:15+02:00","created_at":"2020-05-25T10:08:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31634800246895,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jurgen Banscherus","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Speurder Kwaaikofski (Omnibus 3-in-1) nr 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":234,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798179171","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SpeurderKwaaikofski_3in1.jpg?v=1590394106"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SpeurderKwaaikofski_3in1.jpg?v=1590394106","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6247981154415,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.658,"height":480,"width":316,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SpeurderKwaaikofski_3in1.jpg?v=1590394106"},"aspect_ratio":0.658,"height":480,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SpeurderKwaaikofski_3in1.jpg?v=1590394106","width":316}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eKwaaikofski is al ’n privaatspeurder vandat hy kan onthou. Selfs as ’n baba het hy elke boublokkie weer gekry, en ook elke lekker wat iewers in die sandput verdwyn het. Hy het nou eenmaal ’n talent daarvoor. Gee hom ’n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep – wat sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer – en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibusuitgawe bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Kwaaikofski moet uitvind waarom sy gunsteling-kougom uit Olga se winkel verdwyn, die geheim van ’n vlieënde blou rubberkoei ontrafel en 'n vreemde pienk spook op die skoolgronde vastrek.\u003c\/span\u003e"}

Speurder Kwaaikofski (Omnibus 3-in-1) nr 1

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jurgen Banscherus

Kwaaikofski is al ’n privaatspeurder vandat hy kan onthou. Selfs as ’n baba het hy elke boublokkie weer gekry, en ook elke lekker wat iewers in die sandput verdwyn het. Hy het nou eenmaal ’n talent daarvoor. Gee hom ’n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep – wat sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer – en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibusuitgawe bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Kwaaikofski moet uitvind waarom sy gunsteling-kougom uit Olga se winkel verdwyn, die geheim van ’n vlieënde blou rubberkoei ontrafel en 'n vreemde pienk spook op die skoolgronde vastrek.

Related Products