Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461338624111,"title":"Speurhond Willem in New York","handle":"speurhond-willem-in-new-york","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eSpeurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op 'n passasierskip in die Indiese Oseaan, op 'n wildplaas in die Bosveld en via Kazakstan al die pad na die Internasionale Ruimtestasie. In die vyfde boek in die gewilde reeks moet Adriaan en Willem nogmaals die mensdom van ‘n nare boef se gruwelike planne red. Maar soos dit die gedugte span betaam, vind die aksie in een van die opwindendste wereldstede van ons tyd plaas: New York.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-19T16:48:54+02:00","created_at":"2020-05-19T16:50:31+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Fiksie","Kinders"],"price":13500,"price_min":13500,"price_max":13500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608927125615,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elizabeth Wasserman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Speurhond Willem in New York","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13500,"weight":165,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624055082","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SpeurhondWIlleminNewYork.jpg?v=1589899833"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SpeurhondWIlleminNewYork.jpg?v=1589899833","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219728126063,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":400,"width":257,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SpeurhondWIlleminNewYork.jpg?v=1589899833"},"aspect_ratio":0.643,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SpeurhondWIlleminNewYork.jpg?v=1589899833","width":257}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eSpeurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op 'n passasierskip in die Indiese Oseaan, op 'n wildplaas in die Bosveld en via Kazakstan al die pad na die Internasionale Ruimtestasie. In die vyfde boek in die gewilde reeks moet Adriaan en Willem nogmaals die mensdom van ‘n nare boef se gruwelike planne red. Maar soos dit die gedugte span betaam, vind die aksie in een van die opwindendste wereldstede van ons tyd plaas: New York.\u003c\/span\u003e"}

Speurhond Willem in New York

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Elizabeth Wasserman

Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op 'n passasierskip in die Indiese Oseaan, op 'n wildplaas in die Bosveld en via Kazakstan al die pad na die Internasionale Ruimtestasie. In die vyfde boek in die gewilde reeks moet Adriaan en Willem nogmaals die mensdom van ‘n nare boef se gruwelike planne red. Maar soos dit die gedugte span betaam, vind die aksie in een van die opwindendste wereldstede van ons tyd plaas: New York.

Related Products