Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4473395413103,"title":"Stalmaats: Perdediewe","handle":"stalmaats-perdediewe","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAnri kan nie wag nie vir die langnaweek wat voorlê nie. \u003c\/span\u003eSy en haar gesin gaan lekker in die Kaap kuier. Hulle gaan met die kabelkar tot op Tafelberg ry, die akwarium besoek en hope pret hê.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBoonop stem haar ouers in dat Jacques mag saamkom. Dit beteken hy kan self gaan kyk hoe dit met sy perd, Thunder, en haar vulletjie, Storm, gaan.Maar dan loop die ryskool waar die twee perde bly, onverwags onder gewetenlose skurke deur – en kort voor lank is Anri-hulle in groot gevaar ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBoek 20 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T16:01:26+02:00","created_at":"2020-05-29T16:01:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31662080688239,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Stalmaats: Perdediewe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":90,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384284","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/StalmaatsPerdediewe.jpg?v=1590760936"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/StalmaatsPerdediewe.jpg?v=1590760936","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6271118213231,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.65,"height":400,"width":260,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/StalmaatsPerdediewe.jpg?v=1590760936"},"aspect_ratio":0.65,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/StalmaatsPerdediewe.jpg?v=1590760936","width":260}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAnri kan nie wag nie vir die langnaweek wat voorlê nie. \u003c\/span\u003eSy en haar gesin gaan lekker in die Kaap kuier. Hulle gaan met die kabelkar tot op Tafelberg ry, die akwarium besoek en hope pret hê.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBoonop stem haar ouers in dat Jacques mag saamkom. Dit beteken hy kan self gaan kyk hoe dit met sy perd, Thunder, en haar vulletjie, Storm, gaan.Maar dan loop die ryskool waar die twee perde bly, onverwags onder gewetenlose skurke deur – en kort voor lank is Anri-hulle in groot gevaar ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBoek 20 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.\u003c\/p\u003e"}

Stalmaats: Perdediewe

Product Info
R 110.00
Maximum quantity available reached.
Author: Lize Roux

Anri kan nie wag nie vir die langnaweek wat voorlê nie. Sy en haar gesin gaan lekker in die Kaap kuier. Hulle gaan met die kabelkar tot op Tafelberg ry, die akwarium besoek en hope pret hê.

Boonop stem haar ouers in dat Jacques mag saamkom. Dit beteken hy kan self gaan kyk hoe dit met sy perd, Thunder, en haar vulletjie, Storm, gaan.Maar dan loop die ryskool waar die twee perde bly, onverwags onder gewetenlose skurke deur – en kort voor lank is Anri-hulle in groot gevaar ...

Boek 20 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.