Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2190514389103,"title":"Storiemuis Boek 3","handle":"storiemuis-boek-3","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie oorspronklike Storiemuis-reeks was besonder gewild vanwee die groot verskeidenheid opvoedkundige temas wat daarin behandel is. Hierdie splinternuwe reeks is op dieselfde beginsels geskoei en bestaan uit nuwe materiaal met pragtige volkleurillustrasies. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn Boek 3 is daar liedjies, syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-03T19:32:45+02:00","created_at":"2019-04-03T19:32:45+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","NB","Onder 6"],"price":24500,"price_min":24500,"price_max":24500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20527008940143,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Leon Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Storiemuis Boek 3","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":24500,"weight":368,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798168823","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Storiemuis_boek_3.jpg?v=1554312843"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Storiemuis_boek_3.jpg?v=1554312843","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1944757436527,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.755,"height":400,"width":302,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Storiemuis_boek_3.jpg?v=1554312843"},"aspect_ratio":0.755,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Storiemuis_boek_3.jpg?v=1554312843","width":302}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie oorspronklike Storiemuis-reeks was besonder gewild vanwee die groot verskeidenheid opvoedkundige temas wat daarin behandel is. Hierdie splinternuwe reeks is op dieselfde beginsels geskoei en bestaan uit nuwe materiaal met pragtige volkleurillustrasies. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn Boek 3 is daar liedjies, syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Storiemuis Boek 3

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Leon Rousseau

Die oorspronklike Storiemuis-reeks was besonder gewild vanwee die groot verskeidenheid opvoedkundige temas wat daarin behandel is. Hierdie splinternuwe reeks is op dieselfde beginsels geskoei en bestaan uit nuwe materiaal met pragtige volkleurillustrasies. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer.

In Boek 3 is daar liedjies, syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide, rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!