Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4464391716975,"title":"Swakste Restaurant in die Heelal, Die","handle":"swakste-restaurant-in-die-heelal-die","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e‘n Skreeusnaakse versameling skaterlagstories!\u003c\/span\u003eKom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal. Vind uit wat gebeur as jy met supergom aan die mooiste meisie in die skool vasgeplak word. Ontmoet die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geëet het. Gee vir tannie Breggie ‘n ou soentjie – as jy dapper genoeg is! Vind uit hoe ‘n mens toonkonfyt maak. En ontdek hoe ‘n bol kougom die wêreld kan red ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGIGGEL, GIL, BRUL, PROES, SNORK en SKATER van die lag met hierdie versameling skreeusnaakse stories uit die pen van die gewilde Jaco Jacobs. Hierdie bundel kortverhale bevat tien stories wat gewaarborg is om jong lesers se lagspiere oortyd te laat werk.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-21T09:27:43+02:00","created_at":"2020-05-21T09:27:43+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31617330020463,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Swakste Restaurant in die Heelal, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":171,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799388817"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Dieswaksterestaurantindieheelal.jpg?v=1590046127"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Dieswaksterestaurantindieheelal.jpg?v=1590046127","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6229173305455,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.65,"height":500,"width":325,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Dieswaksterestaurantindieheelal.jpg?v=1590046127"},"aspect_ratio":0.65,"height":500,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Dieswaksterestaurantindieheelal.jpg?v=1590046127","width":325}],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e‘n Skreeusnaakse versameling skaterlagstories!\u003c\/span\u003eKom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal. Vind uit wat gebeur as jy met supergom aan die mooiste meisie in die skool vasgeplak word. Ontmoet die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geëet het. Gee vir tannie Breggie ‘n ou soentjie – as jy dapper genoeg is! Vind uit hoe ‘n mens toonkonfyt maak. En ontdek hoe ‘n bol kougom die wêreld kan red ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGIGGEL, GIL, BRUL, PROES, SNORK en SKATER van die lag met hierdie versameling skreeusnaakse stories uit die pen van die gewilde Jaco Jacobs. Hierdie bundel kortverhale bevat tien stories wat gewaarborg is om jong lesers se lagspiere oortyd te laat werk.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

Swakste Restaurant in die Heelal, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

‘n Skreeusnaakse versameling skaterlagstories!Kom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal. Vind uit wat gebeur as jy met supergom aan die mooiste meisie in die skool vasgeplak word. Ontmoet die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geëet het. Gee vir tannie Breggie ‘n ou soentjie – as jy dapper genoeg is! Vind uit hoe ‘n mens toonkonfyt maak. En ontdek hoe ‘n bol kougom die wêreld kan red ...

GIGGEL, GIL, BRUL, PROES, SNORK en SKATER van die lag met hierdie versameling skreeusnaakse stories uit die pen van die gewilde Jaco Jacobs. Hierdie bundel kortverhale bevat tien stories wat gewaarborg is om jong lesers se lagspiere oortyd te laat werk.

Related Products