Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2193524752495,"title":"Thomas@Moord, Skerpioen, Aqua.Net Omnibus","handle":"thomas-moord-skerpioen-aqua-net-omnibus","description":"\u003cspan\u003eDrie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, sommige titels is in Engels vertaal, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot 'n TV-reeks op kykNET gelei. Nou is drie van die gewilde Thomas@-stories in een waarde-vir-geld-omnibus beskikbaar:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eThomas@moord.net\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eThomas is nie lus om te trek nie. Veral nie na 'n grillerige ou Victoriaanse huis nie. Sommer gou begin allerlei vreemde dinge in die nuwe huis gebeur. Thomas hoor geheimsinnige voetstappe voor sy kamerdeur, deure gaan onverklaarbaar oop en toe en sy rekenaar se drukker spoeg die een vreemde boodskap na die ander uit. Kan dit wees dat daar regtig 'n spook in die huis is? Saam met sy vriende, Hannes, Alex en Thabo, probeer Thomas die raaisel van die huis oplos ... 'n raaisel wat hulle in groot gevaar laat beland.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eThomas@skerpioen.net\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eThomas en Hannes kan nie wag om 'n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is verkeerd met die speletjie. 'n Geheimsinnige skerpioen verskyn op die rekenaarskerm en Hannes is oortuig die speletjie is in werklikheid 'n gevaarlike rekenaarvirus. Hoe ver sal die skurke gaan om die virus terug te kry?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eThomas@aqua.net\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eThomas-hulle sien uit na 'n wonderlike langnaweek by die see. Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek 'n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis, en dit lei reguit na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar Sharky Fortuin ...\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-07T21:06:17+02:00","created_at":"2019-04-07T21:06:17+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20550256951407,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Carina Diedericks-Hugo","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Thomas@Moord, Skerpioen, Aqua.Net Omnibus","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":395,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799391091","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Thomas_Omnibus_1.jpg?v=1554664092"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Thomas_Omnibus_1.jpg?v=1554664092","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1949205659759,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Thomas_Omnibus_1.jpg?v=1554664092"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Thomas_Omnibus_1.jpg?v=1554664092","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eDrie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus!\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, sommige titels is in Engels vertaal, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot 'n TV-reeks op kykNET gelei. Nou is drie van die gewilde Thomas@-stories in een waarde-vir-geld-omnibus beskikbaar:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eThomas@moord.net\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eThomas is nie lus om te trek nie. Veral nie na 'n grillerige ou Victoriaanse huis nie. Sommer gou begin allerlei vreemde dinge in die nuwe huis gebeur. Thomas hoor geheimsinnige voetstappe voor sy kamerdeur, deure gaan onverklaarbaar oop en toe en sy rekenaar se drukker spoeg die een vreemde boodskap na die ander uit. Kan dit wees dat daar regtig 'n spook in die huis is? Saam met sy vriende, Hannes, Alex en Thabo, probeer Thomas die raaisel van die huis oplos ... 'n raaisel wat hulle in groot gevaar laat beland.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eThomas@skerpioen.net\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eThomas en Hannes kan nie wag om 'n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is verkeerd met die speletjie. 'n Geheimsinnige skerpioen verskyn op die rekenaarskerm en Hannes is oortuig die speletjie is in werklikheid 'n gevaarlike rekenaarvirus. Hoe ver sal die skurke gaan om die virus terug te kry?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eThomas@aqua.net\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eThomas-hulle sien uit na 'n wonderlike langnaweek by die see. Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek 'n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis, en dit lei reguit na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar Sharky Fortuin ...\u003c\/p\u003e"}

Thomas@Moord, Skerpioen, Aqua.Net Omnibus

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Carina Diedericks-Hugo

Drie adrenalienbelaaide Thomas@-avonture in een omnibus!

 

Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, sommige titels is in Engels vertaal, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot 'n TV-reeks op kykNET gelei. Nou is drie van die gewilde Thomas@-stories in een waarde-vir-geld-omnibus beskikbaar:

Thomas@moord.net

Thomas is nie lus om te trek nie. Veral nie na 'n grillerige ou Victoriaanse huis nie. Sommer gou begin allerlei vreemde dinge in die nuwe huis gebeur. Thomas hoor geheimsinnige voetstappe voor sy kamerdeur, deure gaan onverklaarbaar oop en toe en sy rekenaar se drukker spoeg die een vreemde boodskap na die ander uit. Kan dit wees dat daar regtig 'n spook in die huis is? Saam met sy vriende, Hannes, Alex en Thabo, probeer Thomas die raaisel van die huis oplos ... 'n raaisel wat hulle in groot gevaar laat beland.

Thomas@skerpioen.net

Thomas en Hannes kan nie wag om 'n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is verkeerd met die speletjie. 'n Geheimsinnige skerpioen verskyn op die rekenaarskerm en Hannes is oortuig die speletjie is in werklikheid 'n gevaarlike rekenaarvirus. Hoe ver sal die skurke gaan om die virus terug te kry?

Thomas@aqua.net

Thomas-hulle sien uit na 'n wonderlike langnaweek by die see. Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek 'n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis, en dit lei reguit na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar Sharky Fortuin ...