Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2196275527791,"title":"Trompie Omnibus 2 (3-in-1)","handle":"trompie-omnibus-2-3-in-1","description":"\u003cdiv class=\"clearfix\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003ctable class=\"content\"\u003e\n\u003ctbody\u003e\n\u003ctr\u003e\n\u003ctd class=\"fullWidthColumn\"\u003e\n\u003cdiv id=\"productContent\"\u003e\n\u003ctable\u003e\n\u003ctbody\u003e\n\u003ctr\u003e\n\u003ctd colspan=\"3\"\u003e\n\u003cdiv id=\"tabs\"\u003e\n\u003cdiv class=\"tab-body\" id=\"tab-1\"\u003eIn hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoerskoolseun maak die Boksombende ’n plan om geld in te samel om vir Rooie ’n fiets te koop. In Trompie die dromer word die bende bedreig – deur ’n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. In Trompie die speurder kom Trompie en Rooie op skelms af wat fietse steel.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"tab-body\"\u003eTrompie agtervolg die diewe en beland in ’n groot penarie. Sal Trompie hierdie gevaarlike avontuur oorleef sodat hy weer saam met sy manskappe onder die blou hemel kan vergader? Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/td\u003e\n\u003c\/tr\u003e\n\u003c\/tbody\u003e\n\u003c\/table\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/td\u003e\n\u003c\/tr\u003e\n\u003c\/tbody\u003e\n\u003c\/table\u003e\n\u003cdiv class=\"clearfix\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2019-04-11T08:44:12+02:00","created_at":"2019-04-11T08:44:12+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":19900,"price_min":19900,"price_max":19900,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20568661950575,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Topsy Smith","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Trompie Omnibus 2 (3-in-1)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19900,"weight":403,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798163965","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Trompie_Omnibus_2.jpg?v=1554965141"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Trompie_Omnibus_2.jpg?v=1554965141","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1953349959791,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.623,"height":400,"width":249,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Trompie_Omnibus_2.jpg?v=1554965141"},"aspect_ratio":0.623,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Trompie_Omnibus_2.jpg?v=1554965141","width":249}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"clearfix\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003ctable class=\"content\"\u003e\n\u003ctbody\u003e\n\u003ctr\u003e\n\u003ctd class=\"fullWidthColumn\"\u003e\n\u003cdiv id=\"productContent\"\u003e\n\u003ctable\u003e\n\u003ctbody\u003e\n\u003ctr\u003e\n\u003ctd colspan=\"3\"\u003e\n\u003cdiv id=\"tabs\"\u003e\n\u003cdiv class=\"tab-body\" id=\"tab-1\"\u003eIn hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoerskoolseun maak die Boksombende ’n plan om geld in te samel om vir Rooie ’n fiets te koop. In Trompie die dromer word die bende bedreig – deur ’n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. In Trompie die speurder kom Trompie en Rooie op skelms af wat fietse steel.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"tab-body\"\u003eTrompie agtervolg die diewe en beland in ’n groot penarie. Sal Trompie hierdie gevaarlike avontuur oorleef sodat hy weer saam met sy manskappe onder die blou hemel kan vergader? Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/td\u003e\n\u003c\/tr\u003e\n\u003c\/tbody\u003e\n\u003c\/table\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/td\u003e\n\u003c\/tr\u003e\n\u003c\/tbody\u003e\n\u003c\/table\u003e\n\u003cdiv class=\"clearfix\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}

Trompie Omnibus 2 (3-in-1)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Topsy Smith

In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoerskoolseun maak die Boksombende ’n plan om geld in te samel om vir Rooie ’n fiets te koop. In Trompie die dromer word die bende bedreig – deur ’n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. In Trompie die speurder kom Trompie en Rooie op skelms af wat fietse steel.
Trompie agtervolg die diewe en beland in ’n groot penarie. Sal Trompie hierdie gevaarlike avontuur oorleef sodat hy weer saam met sy manskappe onder die blou hemel kan vergader? Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!

Related Products