Spend over R500 to qualify for free delivery!
{"id":1669018026095,"title":"Uile (3): Breuk onder die Uile","handle":"uile-breuk-onder-die-uile","description":"\u003cp\u003eDie Uile is nie meer vyf nie maar vier …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe Berrie du Toit vriende maak met Ernest Fouché, gebeur die onverwagse: Berrie breek weg van die eens hegte groep Kranskopse vriende wat hulleself die Uile noem. Hoekom is Berrie nou vriende met Ernest wat die skoolreëls oortree en so ’n bullebak is teenoor Jorsie Neethling, die kleinste Uil? Kan daar tog iets goed in Ernest steek?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet krieket kan Berrie en Philip Senekal, die leier van die Uile, nog saam speel sonder dat hulle regtig saam hoef te werk. Maar toe breek die rugbyseisoen aan en in die doodsnikke van die naelbytwedstryd teen Excelsior is dit moontlik nog net spanwerk tussen Berrie en Philip wat die telling in Kranskop se guns kan beklink …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIntussen maak die Uile ’n geheimsinnige ontdekking en Jorsie is vasbeslote om dié raaisel op te los.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:57+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:57+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417676202095,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (3): Breuk onder die Uile","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781869194505"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Uile_breuk_onder_die_uile_3.jpg?v=1538812533"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Uile_breuk_onder_die_uile_3.jpg?v=1538812533","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eDie Uile is nie meer vyf nie maar vier …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe Berrie du Toit vriende maak met Ernest Fouché, gebeur die onverwagse: Berrie breek weg van die eens hegte groep Kranskopse vriende wat hulleself die Uile noem. Hoekom is Berrie nou vriende met Ernest wat die skoolreëls oortree en so ’n bullebak is teenoor Jorsie Neethling, die kleinste Uil? Kan daar tog iets goed in Ernest steek?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet krieket kan Berrie en Philip Senekal, die leier van die Uile, nog saam speel sonder dat hulle regtig saam hoef te werk. Maar toe breek die rugbyseisoen aan en in die doodsnikke van die naelbytwedstryd teen Excelsior is dit moontlik nog net spanwerk tussen Berrie en Philip wat die telling in Kranskop se guns kan beklink …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIntussen maak die Uile ’n geheimsinnige ontdekking en Jorsie is vasbeslote om dié raaisel op te los.\u003c\/p\u003e"}

Uile (3): Breuk onder die Uile

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cor Dirks

Die Uile is nie meer vyf nie maar vier …

Toe Berrie du Toit vriende maak met Ernest Fouché, gebeur die onverwagse: Berrie breek weg van die eens hegte groep Kranskopse vriende wat hulleself die Uile noem. Hoekom is Berrie nou vriende met Ernest wat die skoolreëls oortree en so ’n bullebak is teenoor Jorsie Neethling, die kleinste Uil? Kan daar tog iets goed in Ernest steek?

Met krieket kan Berrie en Philip Senekal, die leier van die Uile, nog saam speel sonder dat hulle regtig saam hoef te werk. Maar toe breek die rugbyseisoen aan en in die doodsnikke van die naelbytwedstryd teen Excelsior is dit moontlik nog net spanwerk tussen Berrie en Philip wat die telling in Kranskop se guns kan beklink …

Intussen maak die Uile ’n geheimsinnige ontdekking en Jorsie is vasbeslote om dié raaisel op te los.

Related Products