Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669018255471,"title":"Uile (8) by die See","handle":"uile-by-die-see","description":"\u003cp\u003eHoe goed kan die vyf Uile swem?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe Jorsie se ouers sy vier vriende saam see toe nooi, het hulle geweet dit sal nie ’n rustige vakansie wees nie. Maar die gevaar en opwinding wat sou volg, kon hulle nooit voorsien nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit beteken natuurlik nie dat Jorsie, Philip, Vaatjie, Berrie en Hennie – wat hulleself die Uile noem – na moeilikheid soek nie, maar watter seun wat sy bendenaam waardig is, sal net staan en toekyk wanneer honderde duisende rande se diamante na ’n boot gesmokkel word?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:59+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:59+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417677676655,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Uile (8) by die See","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869195632","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_by_die_see_8.jpg?v=1538812607"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_by_die_see_8.jpg?v=1538812607","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082819706991,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":480,"width":309,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_by_die_see_8.jpg?v=1538812607"},"aspect_ratio":0.644,"height":480,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_by_die_see_8.jpg?v=1538812607","width":309}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHoe goed kan die vyf Uile swem?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe Jorsie se ouers sy vier vriende saam see toe nooi, het hulle geweet dit sal nie ’n rustige vakansie wees nie. Maar die gevaar en opwinding wat sou volg, kon hulle nooit voorsien nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit beteken natuurlik nie dat Jorsie, Philip, Vaatjie, Berrie en Hennie – wat hulleself die Uile noem – na moeilikheid soek nie, maar watter seun wat sy bendenaam waardig is, sal net staan en toekyk wanneer honderde duisende rande se diamante na ’n boot gesmokkel word?\u003c\/p\u003e"}

Uile (8) by die See

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cor Dirks

Hoe goed kan die vyf Uile swem?

Toe Jorsie se ouers sy vier vriende saam see toe nooi, het hulle geweet dit sal nie ’n rustige vakansie wees nie. Maar die gevaar en opwinding wat sou volg, kon hulle nooit voorsien nie.

Dit beteken natuurlik nie dat Jorsie, Philip, Vaatjie, Berrie en Hennie – wat hulleself die Uile noem – na moeilikheid soek nie, maar watter seun wat sy bendenaam waardig is, sal net staan en toekyk wanneer honderde duisende rande se diamante na ’n boot gesmokkel word?