Spend over R500 to qualify for free delivery!
{"id":1669017993327,"title":"Uile (2) en die Rampokkers","handle":"uile-en-die-rampokkers","description":"\u003cp\u003eDie Genootskap van die Groot Uil het nou ’n geruime tyd nie ’n sitting gehou nie …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie avonture wat vyf vriende van Kranskop in hulle graad 9-jaar ervaar het, begin net-net lyk na kinderspeletjies van die verlede toe ’n reeks geheimsinnige gebeure hulle ’n jaar later dwing om weer die Genootskap van die Groot Uil byeen te roep. Philip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie – oftewel die Uile – moet behoorlik kopkrap toe mnr. Scholtz, die seuns se gunstelingonderwyser, een nag spoorloos verdwyn.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBoonop raak vragmotors vol gesteelde klere soos groot spelde weg uit die stad, en ’n nuwe leerder in Kranskopskool, Hans Ras, soek skoor met Philip, die leier van die Uile.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKan al hierdie dinge met mekaar verband hou, en sal die Uile die raaisel kan oplos … selfs al begin dinge gevaarlik raak?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:56+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:57+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417676169327,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (2) en die Rampokkers","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781869194420"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Uile_en_die_rampokkers_2.jpg?v=1538812633"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Uile_en_die_rampokkers_2.jpg?v=1538812633","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eDie Genootskap van die Groot Uil het nou ’n geruime tyd nie ’n sitting gehou nie …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie avonture wat vyf vriende van Kranskop in hulle graad 9-jaar ervaar het, begin net-net lyk na kinderspeletjies van die verlede toe ’n reeks geheimsinnige gebeure hulle ’n jaar later dwing om weer die Genootskap van die Groot Uil byeen te roep. Philip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie – oftewel die Uile – moet behoorlik kopkrap toe mnr. Scholtz, die seuns se gunstelingonderwyser, een nag spoorloos verdwyn.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBoonop raak vragmotors vol gesteelde klere soos groot spelde weg uit die stad, en ’n nuwe leerder in Kranskopskool, Hans Ras, soek skoor met Philip, die leier van die Uile.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKan al hierdie dinge met mekaar verband hou, en sal die Uile die raaisel kan oplos … selfs al begin dinge gevaarlik raak?\u003c\/p\u003e"}

Uile (2) en die Rampokkers

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cor Dirks

Die Genootskap van die Groot Uil het nou ’n geruime tyd nie ’n sitting gehou nie …

Die avonture wat vyf vriende van Kranskop in hulle graad 9-jaar ervaar het, begin net-net lyk na kinderspeletjies van die verlede toe ’n reeks geheimsinnige gebeure hulle ’n jaar later dwing om weer die Genootskap van die Groot Uil byeen te roep. Philip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie – oftewel die Uile – moet behoorlik kopkrap toe mnr. Scholtz, die seuns se gunstelingonderwyser, een nag spoorloos verdwyn.

Boonop raak vragmotors vol gesteelde klere soos groot spelde weg uit die stad, en ’n nuwe leerder in Kranskopskool, Hans Ras, soek skoor met Philip, die leier van die Uile.

Kan al hierdie dinge met mekaar verband hou, en sal die Uile die raaisel kan oplos … selfs al begin dinge gevaarlik raak?

Related Products